DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Straf (2/2)

  • Moenie julle wreek nie, geliefdes, maar gee plek vir die toorn; want daar is geskrywe: Aan My kom die wraak toe, Ek sal vergeld, spreek die Here.
  • Die Here is lankmoedig, maar groot van krag;
    en nooit laat die Here ongestraf bly nie.
    Sy weg is in warrelwind en in storm,
    en wolke is die stof van sy voete.

Bybelvers van die dag

Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle 'n hoopvolle toekoms te gee.

Willekeurig Bybelvers

Want uit Hom en deur Hom en tot Hom is alle dinge. Syne is die heerlikheid tot in ewigheid. Amen.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk