DailyVerses.netTémyNáhodný veršOdoberať

Biblické verše o Telo

«A neviete, že vaše telo je chrámom Ducha Svätého, ktorý je vo… 1. Korinťanom 6:19-20»
A neviete, že vaše telo je chrámom Ducha Svätého, ktorý je vo vás, ktorého máte od Boha, a že nepatríte sebe? Draho ste boli kúpení. Oslavujte teda Boha vo svojom tele!Of weet julle nie dat julle liggaam 'n tempel is van die Heilige Gees wat in julle is, wat julle van God het, en dat julle nie aan julself behoort nie? Want julle is duur gekoop. Verheerlik God dan in julle liggaam en in julle gees wat aan God behoort.
Lebo ako máme v jednom tele mnoho údov, ale všetky údy nekonajú tú istú činnosť, tak aj my mnohí sme jedno telo v Kristovi a jednotlivo sme si navzájom údmi.Want soos ons in een liggaam baie lede het en die lede nie almal dieselfde werking het nie, so is ons almal saam een liggaam in Christus en elkeen afsonderlik lede van mekaar.
Veď ty si stvoril moje útroby, utkal si ma v živote mojej matky. Chválim ťa, že si ma utvoril tak zázračne; všetky tvoje diela sú hodny obdivu a ja to veľmi dobre viem.Want Ú het my niere gevorm, my in my moeder se skoot geweef. Ek loof U, omdat ek so vreeslik wonderbaar is; wonderbaar is u werke! En my siel weet dit alte goed.
Hynie mi telo i srdce, no Boh je Boh môjho srdca a podiel večitý.Al beswyk my vlees en my hart — God is die rots van my hart en my deel tot in ewigheid.
Odstráň akúkoľvek mrzutosť zo svojho srdca a odháňaj každé zlo od svojho tela, ale tak vek mladosti, ako aj úsvit života je iba - márnosť.En weer verdriet uit jou hart, en hou die kwale weg van jou liggaam, want die jeug en die jonkheid is nietigheid.
Veselé srdce slúži na zdravie, zronený duch však kosti vysúša.'n Vrolike hart bevorder die genesing, maar 'n verslae gees laat die gebeente uitdroog.
A vo vašich srdciach nech vládne Kristov pokoj. Preň ste aj povolaní v jednom tele. A buďte vďační!En laat die vrede van God, waartoe julle ook in een liggaam geroep is, in julle harte heers, en wees dankbaar.
Plást medom pretekajúci sú slová láskavé, sladkosť z nich prúdi do duše a osvieženie do kostí.Vriendelike woorde is soos 'n heuningkoek: soet vir die siel en 'n genesing vir die gebeente.
Nezdaj sa múdrym sebe samému. Boj sa Pána a vyhýbaj sa zlu! To bude zachovávať tvoje telo pri zdraví a tvoje kosti vzpružovať.Wees nie wys in jou eie oë nie; vrees die Here, en wyk af van die kwaad; dit sal genesing wees vir jou liggaam en verkwikking vir jou gebeente.
Bdejte a modlite sa, aby ste neprišli do pokušenia! Duch je síce ochotný, ale telo slabé.Waak en bid, dat julle nie in versoeking kom nie. Die gees is wel gewillig, maar die vlees is swak.
Lebo telesné cvičenie málo osoží, ale nábožnosť je užitočná na všetko a má prisľúbenie pre terajší aj budúci život.Want die liggaamlike oefening is tot weinig nut, maar die godsaligheid is nuttig vir alles, omdat dit die belofte van die teenwoordige en die toekomende lewe het.
Preto vám hovorím: Nebuďte ustarostení o svoj život, čo budete jesť, ani o svoje telo, čím sa zaodejete. Či život nie je viac ako jedlo a telo viac ako odev?Daarom sê Ek vir julle: Moenie julle kwel oor jul lewe — wat julle sal eet en wat julle sal drink nie; of oor jul liggaam — wat julle sal aantrek nie. Is die lewe nie meer as die voedsel en die liggaam as die klere nie?
Preto neochabujeme; a hoci náš vonkajší človek chradne, náš vnútorný sa zo dňa na deň obnovuje.DAAROM gee ons nie moed op nie, maar al vergaan ons uiterlike mens ook, nogtans word die innerlike mens dag ná dag vernuwe.
Ale krotím svoje telo a podrobujem si ho, aby som azda, kým iným kážem, sám nebol zavrhnutý.Maar ek kasty my liggaam en maak dit diensbaar, dat ek nie miskien, terwyl ek vir ander gepreek het, self verwerplik sou wees nie.
A z rebra, ktoré vybral Adamovi, utvoril Pán, Boh, ženu a priviedol ju k Adamovi. Vtedy Adam povedal: „Toto je teraz kosť z mojich kostí a mäso z môjho mäsa; preto sa bude volať mužena, lebo je vzatá z muža.“ Preto muž opustí svojho otca i svoju matku a prilipne k svojej manželke, a budú jedným telom.En die Here God bou die rib wat Hy van die mens geneem het, tot 'n vrou en bring haar na die mens. Toe sê die mens: Dit is nou eindelik been van my gebeente en vlees van my vlees. Sy sal mannin genoem word, want sy is uit die man geneem. Daarom sal die man sy vader en moeder verlaat en sy vrou aankleef. En hulle sal een vlees wees.
Jedno je telo a jeden Duch, ako ste aj povolaní v jednej nádeji svojho povolania.Dit is een liggaam en een Gees, soos julle ook geroep is in een hoop van julle roeping.
Nebojte sa tých, čo zabíjajú telo, ale dušu zabiť nemôžu. Skôr sa bojte toho, ktorý môže i dušu i telo zahubiť v pekle.En moenie vrees vir die wat die liggaam doodmaak, maar die siel nie kan doodmaak nie; maar vrees Hom liewer wat die siel sowel as die liggaam kan verderwe in die hel.
Bože, ty si môj Boh, už od úsvitu sa viniem k tebe. Za tebou prahne moja duša, za tebou túži moje telo; ako vyschnutá, pustá zem bez vody.O God, U is my God, U soek ek; my siel dors na U, my vlees smag na U, in 'n dor en uitgedroogde land, sonder water.
Preto vám hovorím: Nebuďte ustarostení o život, čo budete jesť, ani o telo, čo si oblečiete. Veď život je viac ako jedlo a telo viac ako odev.Moenie julle kwel oor jul lewe, wat julle sal eet, of oor jul liggaam, wat julle sal aantrek nie. Die lewe is meer as die voedsel en die liggaam as die klere.
Veď všetci sa prehrešujeme v mnohom. Kto sa neprehrešuje slovom, je dokonalý muž, schopný udržať na uzde aj celé telo.Want ons almal struikel dikwels. As iemand in woorde nie struikel nie, is hy 'n volmaakte man, in staat om ook die hele liggaam in toom te hou.
Ak ťa zvádza na hriech tvoje pravé oko, vylúp ho a odhoď od seba, lebo je pre teba lepšie, ak zahynie jeden z tvojich údov, ako keby sa malo celé tvoje telo dostať do pekla.As jou regteroog jou dan laat struikel, ruk dit uit en gooi dit weg van jou af; want dit is vir jou beter dat een van jou lede vergaan en nie jou hele liggaam in die hel gewerp word nie.
Veď vieme, že keď sa tento stánok - náš pozemský dom rozpadne, máme od Boha príbytok nie rukou zhotovený, ale večný dom v nebi.WANT ons weet dat as ons aardse tentwoning afgebreek word, ons 'n gebou het van God, 'n huis nie met hande gemaak nie, ewig, in die hemele.
Veď my všetci, či Židia alebo Gréci, či otroci alebo slobodní, boli sme v jednom Duchu pokrstení v jedno telo. A všetci sme boli napojení jedným Duchom.Want ons is almal ook deur een Gees gedoop tot een liggaam, of ons Jode of Grieke is, slawe of vrymanne; en ons is almal van een Gees deurdronge.
Ženy svojim mužom ako Pánovi, lebo muž je hlavou ženy, ako je aj Kristus hlavou Cirkvi, on, Spasiteľ tela.VROUE, wees aan julle eie mans onderdanig, soos aan die Here. Want die man is die hoof van die vrou, soos Christus ook Hoof is van die gemeente; en Hy is die Verlosser van die liggaam.
A keby som rozdal celý svoj majetok ako almužnu a keby som obetoval svoje telo, aby som bol slávny, a lásky by som nemal, nič by mi to neosožilo.En al sou ek al my goed uitdeel, en al sou ek my liggaam oorgee om verbrand te word, en ek het nie die liefde nie, dan sou dit my niks baat nie.

Sám vyniesol naše hriechy na svojom tele na drevo, aby sme zomreli hriechu a žili pre spravodlivosť. Jeho rany vás uzdravili.Wat self ons sondes in sy liggaam op die kruishout gedra het, sodat ons die sondes kan afsterwe en vir die geregtigheid lewe; deur wie se wonde julle genees is.
Predošlý12Ďalší

Biblický verš dňa

Slabého vo viere sa ujmite, ale nehádajte sa o názoroch.

Odoberať denne Biblický verš:

Osobný Plán čítania Biblie

Vytvorte si účet na nastavenie vášho Plánu čítania Biblie a uvidíte váš progres a nasledujúcu kapitolu na prečítanie tu!