Maar God het dit aan ons deur sy Gees geopenbaar, want die Gees ondersoek alle dinge, ook die dieptes van God.

Bybelvers van die dag
Ek soek U met my hele hart;laat my nie afdwaal van u gebooie nie.
Willekeurig Bybelvers
Hy gee die vermoeide kragen vermenigvuldig sterkte vir die wat geen kragte het nie.Volgende vers!Met beeld





