
Gelukkig die mens wat wysheid gevind het,
en die mens wat verstand verkry.
en die mens wat verstand verkry.
Bybelvers van die dag
En gesê: Die tyd is vervul en die koninkryk van God het naby gekom; bekeer julle en glo die evangelie.Willekeurig Bybelvers
Ek slaan my oë op na die berge:waar sal my hulp vandaan kom?
My hulp is van die Here
wat hemel en aarde gemaak het.Volgende vers!Met beeld