- Voordat die berge gebore was
en U die aarde en die wêreld voortgebring het,
ja, van ewigheid tot ewigheid is U God. - Want duisend jaar is in u oë
soos die dag van gister as dit verbyskiet,
en soos 'n nagwaak. - Leer ons om ons dae so te tel
dat ons 'n wyse hart mag bekom! - En laat die lieflikheid van die Here onse God oor ons wees,
en bevestig die werk van ons hande oor ons,
ja, die werk van ons hande, bevestig dit!
Willekeurig Bybelvers
Hy wat sy oortredinge bedek, sal nie voorspoedig wees nie;maar hy wat dit bely en laat staan, sal barmhartigheid vind.Volgende vers!Met beeld






