WAT sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vír ons is, wie kan teen ons wees?


Bybelvers van die dag
Salig is die wat vervolg word ter wille van die geregtigheid,want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele.
Willekeurig Bybelvers
Die Here sal jou bewaar vir elke onheil;jou siel sal Hy bewaar.
Die Here sal jou uitgang en jou ingang bewaar,
van nou af tot in ewigheid.Volgende vers!Met beeld





