Yster slyp yster,
so slyp die een mens die persoon van die ander.
so slyp die een mens die persoon van die ander.

Bybelvers van die dag
As die wêreld julle haat, moet julle weet dat hy My voor julle gehaat het.Willekeurig Bybelvers
Here, U is my God!U sal ek verhoog;
u Naam sal ek loof;
want U het wonders gedoen,
raadsbesluite uit ver tye,
waarheid en trou.Volgende vers!Met beeld





