DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Spreuke 4:5

Verkry wysheid, verkry insig;
vergeet nie en wyk nie af van die woorde van my mond nie.
Spreuke 4:5Spreuke 4:5

Bybelvers van die dag

MAAR ek vermaan julle, broeders, in die Naam van onse Here Jesus Christus, om almal eenstemmig te wees, en dat daar geen skeuringe onder julle moet wees nie, maar dat julle verenig moet wees in dieselfde gesindheid en in dieselfde mening.

Willekeurig Bybelvers

Daarom kan ons met alle vrymoedigheid sê: Die Here is vir my 'n Helper, en ek sal nie vrees nie; wat sal 'n mens aan my doen?Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk