DailyVerses.netTémyNáhodný veršOdoberať

Biblické verše o Otec

«Ako sa otec zmilúva nad deťmi, tak sa Pán zmilúva nad tými… Žalm 103:13»
Ako sa otec zmilúva nad deťmi, tak sa Pán zmilúva nad tými, čo sa ho boja.Soos 'n vader hom ontferm oor die kinders, so ontferm die Here Hom oor die wat Hom vrees.
Pozrite, akú veľkú lásku nám daroval Otec: voláme sa Božími deťmi a nimi aj sme. Preto nás svet nepozná, že nepoznal jeho.KYK wat 'n groot liefde die Vader aan ons bewys het, dat ons kinders van God genoem kan word! Om hierdie rede ken die wêreld ons nie, omdat dit Hom nie geken het nie.
Nevzpieraj sa, syn môj, keď ťa súdi Pán a nech ťa neomŕza jeho karhanie, lebo Pán karhá toho, koho miluje, ako otec syna, ktorého má rád.My seun, verag die tug van die Here nie, en laat sy kastyding nie jou weersin wek nie, want die Here tugtig hom wat Hy liefhet, ja, soos 'n vader die seun in wie hy behae het.
Ale keď sa ty ideš modliť, vojdi do svojej izby, zatvor za sebou dvere a modli sa k svojmu Otcovi, ktorý je v skrytosti. A tvoj Otec ťa odmení, lebo on vidí aj v skrytosti.Maar jy, wanneer jy bid, gaan in jou binnekamer, sluit jou deur en bid jou Vader wat in die verborgene is; en jou Vader wat in die verborgene sien, sal jou in die openbaar vergelde.
Pozrite sa na nebeské vtáky: nesejú, ani nežnú, ani do stodôl nezhromažďujú, a váš nebeský Otec ich živí. Nie ste vy oveľa viac ako ony?Kyk na die voëls van die hemel; hulle saai nie en hulle maai nie en hulle bring nie bymekaar in skure nie, en tog voed julle hemelse Vader hulle. Is julle nie baie meer werd as hulle nie?
Otče, chcem, aby aj tí, ktorých si mi dal, boli so mnou tam, kde som ja, aby videli moju slávu, ktorú si mi dal, lebo si ma miloval pred stvorením sveta.Vader, Ek wil dat waar Ek is, hulle wat U My gegee het, ook saam met My sal wees, sodat hulle my heerlikheid kan aanskou wat U My gegee het, omdat U My liefgehad het voor die grondlegging van die wêreld.
Ja im dávam večný život. Nezahynú nikdy a nik mi ich nevytrhne z ruky. Môj Otec, ktorý mi ich dal, je väčší od všetkých a nik ich nemôže Otcovi vytrhnúť z ruky. Ja a Otec sme jedno.En Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal nooit verlore gaan tot in ewigheid nie, en niemand sal hulle uit my hand ruk nie. My vader wat hulle aan My gegee het, is groter as almal; en niemand kan hulle uit die hand van my Vader ruk nie. Ek en die Vader is een.
A Bohu a nášmu Otcovi sláva na veky vekov. Amen.Aan onse God en Vader die heerlikheid tot in alle ewigheid! Amen.
Nemilujte svet, ani to, čo je vo svete. Ak niekto miluje svet, nie je v ňom Otcova láska.Moenie die wêreld liefhê of die dinge wat in die wêreld is nie. As iemand die wêreld liefhet, dan is die liefde van die Vader nie in hom nie.
Blázon pohŕda otcovou disciplínou, lež ten, kto prijíma pokarhanie, správa sa rozumne.Die sot verag die tug van sy vader, maar hy wat op die teregwysing ag gee, word wys.
Ale tým, ktorí ho prijali, dal moc stať sa Božími deťmi: tým, čo uverili v jeho meno.Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo.
Ježiš mu odpovedal: „Kto ma miluje, bude zachovávať moje slovo a môj Otec ho bude milovať; prídeme k nemu a urobíme si uňho príbytok.“Jesus antwoord en sê vir hom: As iemand My liefhet, sal hy my woord bewaar, en my Vader sal hom liefhê, en Ons sal na hom toe kom en by hom woning maak.
Neboj sa, maličké stádo, lebo vášmu Otcovi sa zapáčilo dať vám kráľovstvo.Moenie vrees nie, klein kuddetjie, want julle Vader het 'n welbehae daarin gehad om aan julle die koninkryk te gee.
Nepredávajú sa dva vrabce za halier? A predsa ani jeden z nich nepadne na zem bez vedomia vášho Otca. Vy však máte aj všetky vlasy na hlave spočítané. Nebojte sa teda, vy ste cennejší ako mnoho vrabcov.Word twee mossies nie vir 'n stuiwer verkoop nie? En nie een van hulle sal op die aarde val sonder julle Vader nie. En van julle is selfs die hare van die hoof almal getel. Wees dan nie bevrees nie: julle is meer werd as baie mossies.
Každý dobrý údel, každý dokonalý dar je zhora, zostupuje od Otca svetiel, u ktorého niet premeny ani tieňa zmeny.Elke goeie geskenk en elke volmaakte gawe daal van bo af neer, van die Vader van die ligte, by wie daar geen verandering of skaduwee van omkering is nie.
Ježiš mu odpovedal: „Ja som cesta, pravda a život. Nik nepríde k Otcovi, iba cezo mňa.“Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.
Alebo si myslíš, že by som nemohol poprosiť svojho Otca a on by mi hneď poslal viac ako dvanásť plukov anjelov?Of dink jy dat Ek nie nou my Vader kan bid en Hy vir My meer as twaalf legioene van engele beskikbaar sal stel nie?
Keď on vlastného Syna neušetril, ale vydal ho za nás všetkých, akože by nám s ním nedaroval všetko?!Hy wat selfs sy eie Seun nie gespaar het nie, maar Hom vir ons almal oorgegee het, hoe sal Hy nie saam met Hom ons ook alles genadiglik skenk nie?
Kto má moje prikázania a zachováva ich, ten ma miluje. A kto miluje mňa, toho bude milovať môj Otec; aj ja ho budem milovať a zjavím mu seba samého.Wie my gebooie het en dié bewaar, dit is hy wat My liefhet; en wie My liefhet, hóm sal my Vader liefhê, en Ek sal hom liefhê en My aan hom openbaar.
Veď stvorenie túžobne očakáva, že sa zjavia Boží synovia.Want die skepping wag met reikhalsende verlange op die openbaarmaking van die kinders van God.
Lebo chlapček sa nám narodil, daný nám je syn, na jeho pleci bude kniežatstvo a bude nazvaný: zázračný Radca, mocný Boh, večný Otec, Knieža pokoja.Want 'n Kind is vir ons gebore, 'n Seun is aan ons gegee; en die heerskappy is op sy skouer, en Hy word genoem: Wonderbaar, Raadsman, Sterke God, Ewige Vader, Vredevors.
A urobím všetko, o čo budete prosiť v mojom mene, aby bol Otec oslávený v Synovi.En wat julle ook al in my Naam mag vra, dit sal Ek doen, sodat die Vader in die Seun verheerlik kan word.
V dome môjho Otca je mnoho príbytkov. Keby to tak nebolo bol by som vám povedal, že vám idem pripraviť miesto?!In die huis van my Vader is daar baie wonings; as dit nie so was nie, sou Ek dit vir julle gesê het. Ek gaan om vir julle plek te berei.
Boha nikto nikdy nevidel. Jednorodený Boh, ktorý je v lone Otca, ten o ňom priniesol zvesť.Niemand het ooit God gesien nie; die eniggebore Seun wat in die boesem van die Vader is, dié het Hom verklaar.
My máme iba jedného Boha, Otca, od ktorého je všetko a my sme pre neho, a jedného Pána, Ježiša Krista, skrze ktorého je všetko, aj my sme skrze neho.Tog is daar vir ons maar een God, die Vader uit wie alles is, en ons tot Hom, en een Here Jesus Christus deur wie alles is, en ons deur Hom.

Keď sa ty postíš, pomaž si hlavu a umy si tvár, aby nie ľudia zbadali, že sa postíš, ale tvoj Otec, ktorý je v skrytosti. A tvoj Otec ťa odmení, lebo on vidí aj v skrytosti.Maar jy, as jy vas, salf jou hoof en was jou gesig, sodat jy nie die mense laat sien dat jy vas nie, maar jou Vader wat in die verborgene is; en jou Vader wat in die verborgene sien, sal jou in die openbaar vergelde.
Predošlý123Ďalší

Biblický verš dňa

Nemýľte sa: Boh sa vysmievať nedá. Čo človek zaseje, to bude aj žať.

Odoberať denne Biblický verš:

Osobný Plán čítania Biblie

Vytvorte si účet na nastavenie vášho Plánu čítania Biblie a uvidíte váš progres a nasledujúcu kapitolu na prečítanie tu!