Die kostelike besit van 'n mens is sy weldadigheid;
en liewer 'n arme as 'n leuenagtige man.
en liewer 'n arme as 'n leuenagtige man.

Bybelvers van die dag
Die Almagtige — ons vind Hom nie;Hy is groot van krag,
maar die reg en die volheid van geregtigheid krenk Hy nie.





