DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

26 November 2024

1 Korintiërs 15:34
Wees nugter op die regte manier, en sondig nie; want sommige het geen kennis van God nie. Ek sê dit tot julle beskaming.

Bybelvers van die dag

MAAR ek vermaan julle, broeders, in die Naam van onse Here Jesus Christus, om almal eenstemmig te wees, en dat daar geen skeuringe onder julle moet wees nie, maar dat julle verenig moet wees in dieselfde gesindheid en in dieselfde mening.

Willekeurig Bybelvers

EN eindelik, wees almal eensgesind, medelydend, vol broederliefde en ontferming, vriendelik.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk