DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Goedheid (2/2)

  • By die liefderyke betoon U Uself liefderyk,
    by die opregte man opreg.
  • Toe sê die Here God: Nou het die mens geword soos een van Ons deur goed en kwaad te ken. As hy nou maar nie sy hand uitsteek en ook van die boom van die lewe neem en eet en lewe in ewigheid nie! Toe stuur die Here God hom weg uit die tuin van Eden om die grond te bewerk waaruit hy geneem is.
  • Wie dan weet om goed te doen en dit nie doen nie, vir hom is dit sonde.

Bybelvers van die dag

STAAN dan vas in die vryheid waarmee Christus ons vrygemaak het, en laat julle nie weer onder die juk van diensbaarheid bring nie.

Willekeurig Bybelvers

Want as die bereidwilligheid daar is, is dit welgevallig volgens wat iemand besit, nie volgens wat hy nie besit nie.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk