
Beproef alle dinge; behou die goeie. Onthou julle van elke vorm van kwaad.
Bybelvers van die dag
DAAR is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees. Want die wet van die Gees van die lewe in Christus Jesus het my vrygemaak van die wet van die sonde en die dood.Willekeurig Bybelvers
Die lankmoedige is groot van verstand,maar die kortgebondene behaal sotheid.Volgende vers!Met beeld





