
Terwyl hy nog spreek, oordek 'n helderligte wolk hulle meteens en daar sê 'n stem uit die wolk: Dit is my geliefde Seun in wie Ek 'n welbehae het. Luister na Hom!
Bybelvers van die dag
Verwyder van jou die valsheid van mond,en hou ver van jou af die verkeerdheid van lippe.





