DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Bybelverse oor Beplanning

«Laat jou werke aan die HERE oor, dan sal jou planne uitgevoer word. Spreuke 16:3»
Laat jou werke aan die Here oor, dan sal jou planne uitgevoer word.Confia ao Senhor as tuas obras, e teus pensamentos serão estabelecidos.
Want wie van julle wat 'n toring wil bou, gaan nie eers sit en die koste bereken, of hy die middele het om dit uit te voer nie?Pois qual de vós, querendo edificar uma torre, não se assenta primeiro a fazer as contas dos gastos, para ver se tem com que a acabar?
Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle 'n hoopvolle toekoms te gee.Porque eu bem sei os pensamentos que penso de vós, diz o Senhor; pensamentos de paz e não de mal, para vos dar o fim que esperais.
Die hart van die mens dink sy weg uit, maar die Here rig sy voetstappe.O coração do homem considera o seu caminho, mas o Senhor lhe dirige os passos.
Mag Hy u gee na u hart en al u voornemens vervul!Conceda-te conforme o teu coração e cumpra todo o teu desígnio.
Planne misluk sonder beraadslaging, maar deur die veelheid van raadgewers kom dit tot stand.Onde não há conselho os projetos saem vãos, mas, com a multidão de conselheiros, se confirmarão.
Baie planne is in 'n man se hart, maar die raad van die Here, dié sal bestaan.Muitos propósitos no coração do homem, mas o conselho do Senhor permanecerá.
Laat my u goedertierenheid in die môre hoor, want op U vertrou ek; maak my bekend die pad wat ek moet gaan, want ek hef my siel op tot U.Faze-me ouvir a tua benignidade pela manhã, pois em ti confio; faze-me saber o caminho que devo seguir, porque a ti levanto a minha alma.
ALLES het sy bepaalde uur, en vir elke saak onder die hemel is daar 'n tyd.Tudo tem o seu tempo determinado, e há tempo para todo o propósito debaixo do céu.
Want my gedagtes is nie julle gedagtes nie, en julle weë is nie my weë nie, spreek die Here.Porque os meus pensamentos não são os vossos pensamentos, nem os vossos caminhos, os meus caminhos, diz o Senhor.
Vermoei jou nie om ryk te word nie, laat staan jou slimheid.Não te canses para enriqueceres; dá de mão à tua própria sabedoria.
Leer ons om ons dae so te tel dat ons 'n wyse hart mag bekom!Ensina-nos a contar os nossos dias, de tal maneira que alcancemos coração sábio.
Ook dit kom van die Here van die leërskare: Hy is wonderbaar van raad, groot van beleid.Até isto procede do Senhor dos Exércitos, porque é maravilhoso em conselho e grande em obra.
Want soos die hemel hoër is as die aarde, so is my weë hoër as julle weë en my gedagtes as julle gedagtes.Porque, assim como os céus são mais altos do que a terra, assim são os meus caminhos mais altos do que os vossos caminhos, e os meus pensamentos, mais altos do que os vossos pensamentos.
Maar God het dit aan ons deur sy Gees geopenbaar, want die Gees ondersoek alle dinge, ook die dieptes van God.Mas Deus no-las revelou pelo seu Espírito; porque o Espírito penetra todas as coisas, ainda as profundezas de Deus.
Want die Here Here doen niks tensy Hy sy raadsbesluit aan sy knegte, die profete, geopenbaar het nie.Certamente o Senhor Jeová não fará coisa alguma, sem ter revelado o seu segredo aos seus servos, os profetas.
Wees nie afgunstig op 'n man van geweld en verkies geeneen van sy weë nie. Want die verkeerde is vir die Here 'n gruwel, maar sy verborgenheid is met die opregtes.Não tenhas inveja do homem violento, nem escolhas nenhum de seus caminhos. Porque o perverso é abominação para o Senhor, mas com os sinceros está o seu segredo.

Bybelvers van die dag

Waak dan, omdat julle nie weet watter uur julle Here kom nie.

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Persoonlike Bybelleesplan

Skep 'n rekening om jou Bybelleesplan te konfigureer en jy sal jou vordering en die volgende hoofstuk sien om hier te lees!