- Want berge mag wyk en heuwels wankel,
maar my goedertierenheid sal van jou nie wyk
en my vredeverbond nie wankel nie,
sê die Here, jou Ontfermer. - Elke wapen wat teen jou gesmee word, sal niks uitrig nie;
en elke tong wat teen jou opstaan in die gereg, sal jy weerlê.
Dit is die erfdeel van die knegte van die Here
en hulle geregtigheid wat uit My is, spreek die Here.
Bybelvers van die dag
Want God is nie onregverdig om julle werk te vergeet nie en die liefde-arbeid wat julle betoon het vir sy Naam, omdat julle die heiliges gedien het en nog dien.Willekeurig Bybelvers
Die Here sal jou seën en jou behoed;die Here sal sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees;
die Here sal sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee.Volgende vers!Met beeld






