DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Bybelverse oor Offer

«Groter liefde het niemand as dit nie, dat iemand sy lewe vir… Johannes 15:13»
Groter liefde het niemand as dit nie, dat iemand sy lewe vir sy vriende gee.Suurempaa rakkautta ei kukaan voi osoittaa, kuin että antaa henkensä ystäviensä puolesta.
En wandel in liefde, soos Christus ons ook liefgehad het en Hom vir ons oorgegee het as 'n gawe en offer aan God tot 'n lieflike geur.Rakkaus ohjatkoon elämäänne, onhan Kristuskin rakastanut meitä ja antanut meidän tähtemme itsensä lahjaksi, hyvältä tuoksuvaksi uhriksi Jumalalle.
So sal Christus ook, nadat Hy een maal geoffer is om die sondes van baie weg te neem, vir die tweede maal sonder sonde verskyn aan die wat Hom verwag tot saligheid.Samoin on Kristus kerran uhrattu, jotta hän ottaisi pois kaikkien synnit, ja hän ilmestyy vielä kerran, mutta ei enää synnin tähden vaan pelastaakseen ne, jotka häntä odottavat.
Want elkeen wat sy lewe wil red, sal dit verloor; maar elkeen wat sy lewe om My ontwil verloor, hy sal dit red.Sillä se, joka tahtoo pelastaa elämänsä, kadottaa sen, mutta joka sen minun tähteni kadottaa, on sen pelastava.
Om geregtigheid en reg te doen, is vir die Here verkiesliker as offers.Noudata oikeutta ja vanhurskautta, se on Herralle enemmän kuin teurasuhri.
Want in die eerste plek het ek aan julle oorgelewer wat ek ook ontvang het, dat Christus vir ons sondes gesterf het volgens die Skrifte; en dat Hy begrawe is, en dat Hy op die derde dag opgewek is volgens die Skrifte.Ennen muuta annoin teille tiedoksi tämän, minkä itse olin saanut vastaanottaa: – Kristus kuoli meidän syntiemme vuoksi, niin kuin oli kirjoitettu, hänet haudattiin, hänet herätettiin kuolleista kolmantena päivänä, niin kuin oli kirjoitettu.
Maar gaan leer wat dit beteken: Ek wil barmhartigheid hê en nie offerande nie; want Ek het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar sondaars tot bekering.Menkää ja tutkikaa, mitä tämä tarkoittaa: ’Armahtavaisuutta minä tahdon, en uhrimenoja.’ En minä ole tullut kutsumaan hurskaita, vaan syntisiä.
Want die Seun van die mens het ook nie gekom om gedien te word nie, maar om te dien en sy lewe te gee as 'n losprys vir baie.Ei Ihmisen Poikakaan tullut palveltavaksi, vaan palvelemaan ja antamaan henkensä lunnaiksi kaikkien puolesta.
Wat Homself vir ons gegee het om ons te verlos van alle ongeregtigheid en vir Homself 'n volk as sy eiendom te reinig, ywerig in goeie werke.Hän antoi itsensä alttiiksi meidän puolestamme lunastaakseen meidät vapaiksi kaikesta vääryydestä ja puhdistaakseen meidät omaksi kansakseen, joka kaikin voimin tekee hyvää.
Toe trek hulle sy klere uit en werp 'n rooi mantel om Hom; en hulle vleg 'n kroon van dorings en sit dit op sy hoof, en 'n riet in sy regterhand; en hulle val op hul knieë voor Hom en bespot Hom en sê: Wees gegroet, Koning van die Jode!He riisuivat Jeesuksen ja pukivat hänet punaiseen viittaan, väänsivät orjantappuroista kruunun hänen päähänsä ja panivat ruokokepin hänen oikeaan käteensä. He polvistuivat hänen eteensä ja sanoivat hänelle pilkaten: »Ole tervehditty, juutalaisten kuningas!»
Hy wat selfs sy eie Seun nie gespaar het nie, maar Hom vir ons almal oorgegee het, hoe sal Hy nie saam met Hom ons ook alles genadiglik skenk nie?Kun hän ei säästänyt omaa Poikaansakaan vaan antoi hänet kuolemaan kaikkien meidän puolestamme, kuinka hän ei lahjoittaisi Poikansa mukana meille kaikkea muutakin?
Vereer die Here uit jou goed en uit die eerstelinge van al jou inkomste.Siitä, mitä omistat, anna Herran kunniaksi uhrit, kaikesta sadostasi paras osa.
En moenie julle lede stel tot beskikking van die sonde as werktuie van ongeregtigheid nie, maar stel julleself tot beskikking van God as mense wat uit die dode lewend geword het, en julle lede as werktuie van geregtigheid in die diens van God.Älkää antako ruumiinne jäseniä synnin käyttöön vääryyden aseiksi! Kun nyt kerran olette siirtyneet kuolemasta elämään, antakaa itsenne Jumalalle ja ruumiinne jäsenet hänelle vanhurskauden aseiksi!
Want toe ons nog swak was, het Christus op die regte tyd vir die goddelose gesterwe.Meistä ei ollut itseämme auttamaan, mutta Kristus kuoli jumalattomien puolesta, kun aika koitti.
Ek daarenteen sal aan U offer met 'n stem van lof; wat ek beloof het, sal ek betaal. Die heil behoort aan die Here.Mutta minä saan uhrata ja laulaa kiitosta sinulle. Minkä olen luvannut, sen minä täytän. Vain Herra voi pelastaa.
Maar as ons in die lig wandel soos Hy in die lig is, dan het ons gemeenskap met mekaar; en die bloed van Jesus Christus, sy Seun, reinig ons van alle sonde.Mutta jos me vaellamme valossa, niin kuin hän itse on valossa, meillä on yhteys toisiimme ja Jeesuksen, hänen Poikansa, veri puhdistaa meidät kaikesta synnistä.
Net soos die Seun van die mens nie gekom het om gedien te word nie, maar om te dien en sy lewe te gee as 'n losprys vir baie.Ei Ihmisen Poikakaan tullut palveltavaksi, vaan palvelemaan ja antamaan henkensä lunnaiksi kaikkien puolesta.
Hoeveel te meer sal die bloed van Christus, wat Homself deur die ewige Gees aan God sonder smet geoffer het, julle gewete reinig van dooie werke om die lewende God te dien.Kuinka paljon paremmin puhdistaakaan Kristuksen veri! Ikuisen henkensä voimalla hän on antanut itsensä virheettömänä uhrina Jumalalle, ja hänen verensä puhdistaa meidän omantuntomme kuoleman teoista, niin että voimme palvella elävää Jumalaa.
En Hy sê: Abba, Vader, alle dinge is vir U moontlik; neem hierdie beker van My weg; nogtans nie wat Ek wil nie, maar wat U wil.Hän sanoi: »Abba, Isä, kaikki on sinulle mahdollista. Ota tämä malja minulta pois. Ei kuitenkaan minun tahtoni mukaan, vaan sinun.»
En Jesus het met 'n groot stem uitgeroep en gesê: Vader, in u hande gee Ek my gees oor! En toe Hy dit gesê het, blaas Hy die laaste asem uit.Ja Jeesus huusi kovalla äänellä: »Isä, sinun käsiisi minä uskon henkeni.» Tämän sanottuaan hän henkäisi viimeisen kerran.
Kyk, ons gaan op na Jerusalem, en die Seun van die mens sal oorgelewer word aan die owerpriesters en skrifgeleerdes; en hulle sal Hom tot die dood veroordeel en Hom oorlewer aan die heidene om Hom te bespot en te gésel en te kruisig; en op die derde dag sal Hy opstaan.Me menemme nyt Jerusalemiin, ja Ihmisen Poika annetaan ylipappien ja lainopettajien käsiin. He tuomitsevat hänet kuolemaan ja luovuttavat hänet pakanoille pilkattavaksi, ruoskittavaksi ja ristiinnaulittavaksi. Mutta kolmantena päivänä hän nousee kuolleista.

Bybelvers van die dag

Waar sou ek heengaan van u Gees
en waarheen vlug van u aangesig?
Klim ek op na die hemel, U is daar;
en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar!

Willekeurig Bybelvers

Daarom, bemoedig mekaar en bou die een die ander op, soos julle ook doen.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk

Bybelvers van die dag

Waar sou ek heengaan van u Gees en waarheen vlug van u aangesig? Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar!

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Persoonlike Bybelleesplan

Skep 'n rekening om jou Bybelleesplan te konfigureer en jy sal jou vordering en die volgende hoofstuk sien om hier te lees!