DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Sagaria - AFR53 & ESV

Sagaria 14:9
Dit is die woord van die Here aan Serubbábel, naamlik: Nie deur krag of deur geweld nie, maar deur my Gees, sê die Here van die leërskare.This is the word of the Lord to Zerubbabel: Not by might, nor by power, but by my Spirit, says the Lord of hosts.
VERHEUG jou grootliks, o dogter van Sion! Juig, o dogter van Jerusalem! Kyk, jou Koning kom na jou; regverdig en 'n oorwinnaar is Hy; nederig en Hy ry op 'n esel — op 'n jong esel, die vul van 'n eselin.Rejoice greatly, O daughter of Zion! Shout aloud, O daughter of Jerusalem! Behold, your king is coming to you; righteous and having salvation is he, humble and mounted on a donkey, on a colt, the foal of a donkey.
En die Here sal Koning wees oor die hele aarde; in dié dag sal die Here een wees, en sy Naam een.And the Lord will be king over all the earth. On that day the Lord will be one and his name one.
So het die Here van die leërskare gespreek en gesê: Spreek 'n eerlike vonnis uit en bewys liefde en barmhartigheid die een aan die ander. En moet nie die weduwee en die wees, die vreemdeling en die arme verdruk nie en kwaad in julle hart teenoor mekaar bedink nie.Thus says the Lord of hosts, Render true judgments, show kindness and mercy to one another, do not oppress the widow, the fatherless, the sojourner, or the poor, and let none of you devise evil against another in your heart.
Keer terug na My, spreek die Here van die leërskare, en Ek sal na julle terugkeer, sê die Here van die leërskare.Return to me, says the Lord of hosts, and I will return to you, says the Lord of hosts.
Moenie soos julle vaders wees nie, tot wie die vroeëre profete geroep en gesê het: So sê die Here van die leërskare: Bekeer julle tog van julle bose weë en julle bose werke; maar hulle het nie gehoor en na My nie geluister nie, spreek die Here.Do not be like your fathers, to whom the former prophets cried out, ‘Thus says the Lord of hosts, Return from your evil ways and from your evil deeds.’ But they did not hear or pay attention to me, declares the Lord.
En Ek sal die huis van Juda sterk maak en aan die huis van Josef hulp verleen en hulle 'n woonplek aanwys, want Ek ontferm My oor hulle; en hulle sal wees asof Ek hulle nie verwerp het nie, want Ek is die Here hulle God, en Ek sal hulle verhoor.I will strengthen the house of Judah, and I will save the house of Joseph. I will bring them back because I have compassion on them, and they shall be as though I had not rejected them, for I am the Lord their God and I will answer them.

Bybelvers van die dag

En Hy sê vir hulle: Kom agter My aan, en Ek sal julle vissers van mense maak.

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Persoonlike Bybelleesplan

Skep 'n rekening om jou Bybelleesplan te konfigureer en jy sal jou vordering en die volgende hoofstuk sien om hier te lees!