- Sing tot eer van God, psalmsing tot eer van sy Naam,
vul die pad op vir Hom wat deur die woestynvlaktes ry:
Here is sy Naam; en jubel voor sy aangesig!
'n Vader van die wese en 'n regter van die weduwees
is God in sy heilige woning. - En Ek rig my verbond met julle op, dat alle vlees nie meer deur die waters van die vloed uitgeroei sal word nie, en dat daar geen vloed meer sal wees om die aarde te verwoes nie.
Willekeurig Bybelvers
Die Here is naby almal wat Hom aanroep,almal wat Hom aanroep in waarheid.Volgende vers!Met beeld






