- Die verwagting van die regverdiges is vreugde,
maar die hoop van die goddelose vergaan. - Die Here is lankmoedig, maar groot van krag;
en nooit laat die Here ongestraf bly nie.
Sy weg is in warrelwind en in storm,
en wolke is die stof van sy voete.
Bybelvers van die dag
Want hoewel ons in die vlees wandel, voer ons die stryd nie volgens die vlees nie.Willekeurig Bybelvers
Loof die Here, o my siel,en alles wat binne-in my is, sy heilige Naam!Volgende vers!Met beeld






