DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Bybelverse oor Hemel

«Bedink die dinge wat daarbo is, nie wat op die aarde is nie. Kolossense 3:2»
Want die Here self sal van die hemel neerdaal met 'n geroep, met die stem van 'n aartsengel en met geklank van die basuin van God; en die wat in Christus gesterf het, sal eerste opstaan. Daarna sal ons wat in die lewe oorbly, saam met hulle in wolke weggevoer word die Here tegemoet in die lug; en so sal ons altyd by die Here wees.Itse Herra laskeutuu taivaasta ylienkelin käskyhuudon kuuluessa ja Jumalan pasuunan kaikuessa, ja ensin nousevat ylös ne, jotka ovat kuolleet Kristukseen uskovina. Meidät, jotka olemme vielä elossa ja täällä jäljellä, temmataan sitten yhdessä heidän kanssaan pilvissä yläilmoihin Herraa vastaan. Näin saamme olla aina Herran kanssa.
Bedink die dinge wat daarbo is, nie wat op die aarde is nie.Ajatelkaa sitä mikä on ylhäällä, älkää sitä mikä on maan päällä.
In die huis van my Vader is daar baie wonings; as dit nie so was nie, sou Ek dit vir julle gesê het. Ek gaan om vir julle plek te berei.Minun Isäni kodissa on monta huonetta – enhän minä muuten sanoisi, että menen valmistamaan teille asuinsijan.
Want ons burgerskap is in die hemele, van waar ons ook as Verlosser verwag die Here Jesus Christus.Mutta me olemme taivaan kansalaisia, ja taivaasta me odotamme pelastajaksi Herraa Jeesusta Kristusta.
Wie het ek buiten U in die hemel? Buiten U begeer ek ook niks op die aarde nie.Taivaassa minulla on sinut, sinä olet ainoa turvani maan päällä.
Die hemele vertel die eer van God, en die uitspansel verkondig die werk van sy hande. Die een dag stort vir die ander 'n boodskap uit, en die een nag kondig vir die ander kennis aan.Taivaat julistavat Jumalan kunniaa, taivaankansi kertoo hänen teoistaan. Päivä ilmoittaa ne päivälle, yö julistaa yölle.
ALLES het sy bepaalde uur, en vir elke saak onder die hemel is daar 'n tyd.Kaikella on määrähetkensä, aikansa joka asialla taivaan alla.
MOENIE vir julle skatte bymekaarmaak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie; maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie.Älkää kootko itsellenne aarteita maan päälle. Täällä tekevät koi ja ruoste tuhojaan ja varkaat murtautuvat sisään ja varastavat. Kootkaa itsellenne aarteita taivaaseen. Siellä ei koi eikä ruoste tee tuhojaan eivätkä varkaat murtaudu sisään ja varasta.
Die hemel en die aarde sal verbygaan, maar my woorde sal nooit verbygaan nie.Taivas ja maa katoavat, mutta minun sanani eivät katoa.
En die Here sal my verlos van elke bose werk en my red om in sy hemelse koninkryk in te gaan. Aan Hom die heerlikheid tot in alle ewigheid! Amen.Herra pelastaa vastedeskin minut kaikesta pahasta ja vie minut turvaan taivaalliseen valtakuntaansa. Hänen on kunnia aina ja ikuisesti. Aamen.
Maar Jesus sê: Laat die kindertjies staan en verhinder hulle nie om na My te kom nie; want aan sulkes behoort die koninkryk van die hemele.Mutta Jeesus sanoi: »Antakaa lasten olla, älkää estäkö heitä tulemasta minun luokseni. Heidän kaltaistensa on taivasten valtakunta.»
Ag, Here Here, kyk, U het die hemel en die aarde gemaak deur u grote krag en deur u uitgestrekte arm; geen ding is vir U te wonderbaar nie.Oi Herra, Jumalani! Suurella voimallasi ja väkevällä kädelläsi sinä olet luonut taivaan ja maan. Mikään ei ole sinulle mahdotonta!
Geliefdes, nou is ons kinders van God, en dit is nog nie geopenbaar wat ons sal wees nie; maar ons weet dat ons, as Hy verskyn, aan Hom gelyk sal wees, omdat ons Hom sal sien soos Hy is. En elkeen wat hierdie hoop op Hom het, reinig homself soos Hy rein is.Rakkaat ystävät, jo nyt me olemme Jumalan lapsia, mutta vielä ei ole käynyt ilmi, mitä meistä tulee. Sen me tiedämme, että kun se käy ilmi, meistä tulee hänen kaltaisiaan, sillä me saamme nähdä hänet sellaisena kuin hän on. Jokainen, joka näin panee toivonsa häneen, pitää itsensä puhtaana, niin kuin hän on puhdas ja pyhä.
Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug.Emmehän me taistele ihmisiä vastaan vaan henkivaltoja ja voimia vastaan, tämän pimeyden maailman hallitsijoita ja avaruuden pahoja henkiä vastaan.
Want ons het niks in die wêreld ingebring nie; dit is duidelik dat ons ook niks daaruit kan wegdra nie. Maar as ons voedsel en klere het, moet ons daarmee vergenoeg wees.Emme me ole tuoneet mitään mukanamme maailmaan emmekä voi viedä mitään täältä pois. Kun meillä on ruoka ja vaatteet, saamme olla tyytyväisiä.
Verhef U bo die hemele, o God, en u heerlikheid bo die hele aarde!Jumala, kohotkoon kunniasi yli taivaitten, kirkkautesi yli kaiken maan!
Dit is Hy wat sy solders in die hemele bou en sy hemelgewelf bo die aarde vestig, wat die waters van die see roep en dit uitgiet oor die aardbodem, Here is sy Naam!Hän on rakentanut asumuksensa taivaisiin, perustanut holvisalinsa maan ylle. Hän kutsuu vedet merestä ja kostuttaa niillä maan. Hänen nimensä on Herra.
Ons hulp is in die Naam van die Here wat hemel en aarde gemaak het.Meidän auttajamme on Herra, hän, joka on luonut taivaan ja maan.
En nadat Hy dit gesê het, is Hy opgeneem terwyl hulle dit sien; en 'n wolk het Hom voor hulle oë weggeneem.Kun hän oli sanonut tämän, he näkivät, kuinka hänet otettiin ylös, ja pilvi vei hänet heidän näkyvistään.
EN Hy het hulle uitgelei tot by Betánië. En Hy het sy hande opgehef en hulle geseën. En terwyl Hy hulle seën, het Hy van hulle geskei en is in die hemel opgeneem.Jeesus vei opetuslapset ulos kaupungista, lähelle Betaniaa, ja siellä hän kohotti kätensä ja siunasi heidät. Siunatessaan hän erkani heistä, ja hänet otettiin ylös taivaaseen.
Want soos die hemel hoër is as die aarde, so is my weë hoër as julle weë en my gedagtes as julle gedagtes.Sillä niin korkealla kuin taivas kaartuu maan yllä, niin korkealla ovat minun tieni teidän teittenne yläpuolella ja minun ajatukseni teidän ajatustenne yläpuolella.
Sou iemand hom in skuilplekke kan wegsteek dat Ek hom nie sien nie? spreek die Here. Vervul Ek nie die hemel en die aarde nie? spreek die Here.Voiko kukaan kätkeytyä sellaiseen piilopaikkaan, etten minä häntä näkisi? sanoo Herra. Enkö minä ole läsnä kaikkialla niin taivaassa kuin maassa? sanoo Herra.
Soos hy uit die skoot van sy moeder uitgegaan het, gaan hy naak weer heen soos hy gekom het; en hy sal vir sy moeitevolle arbeid niks wegdra wat hy met hom kan saamneem nie.Rikkaan oli täältä lähdettävä yhtä alastomana kuin hän oli äitinsä kohdusta tullut, eikä hän voinut viedä mukanaan mitään siitä, minkä oli vaivaa nähden koonnut.
Jesus antwoord hom: As jy volmaak wil wees, gaan verkoop jou goed en gee dit aan die armes, en jy sal 'n skat in die hemel hê; en kom hier, volg My.Jeesus sanoi hänelle: »Jos tahdot olla täydellinen, niin mene ja myy kaikki, mitä sinulla on, ja anna rahat köyhille. Silloin sinulla on aarre taivaissa. Tule sitten ja seuraa minua.»
IN die begin het God die hemel en die aarde geskape. En die aarde was woes en leeg, en duisternis was op die wêreldvloed, en die Gees van God het gesweef op die waters.Alussa Jumala loi taivaan ja maan. Maa oli autio ja tyhjä, pimeys peitti syvyydet, ja Jumalan henki liikkui vetten yllä.

WANT ons weet dat as ons aardse tentwoning afgebreek word, ons 'n gebou het van God, 'n huis nie met hande gemaak nie, ewig, in die hemele.Me tiedämme, että vaikka tämä meidän maallinen telttamajamme puretaankin, Jumalalla on taivaassa meitä varten ikuinen asunto, joka ei ole ihmiskätten työtä.
Vorige12Volgende

Bybelvers van die dag

As hulle dan vir julle sê: Kyk, Hy is in die woestyn — moenie uitgaan nie; kyk, Hy is in die binnekamer — moet dit nie glo nie. Want soos die weerlig uit die ooste uitslaan en tot in die weste skyn, so sal ook die koms van die Seun van die mens wees.

Willekeurig Bybelvers

Wie ag gee op die Woord, sal die goeie vind;
en hy wat op die Here vertrou, is gelukkig.
Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk

Bybelvers van die dag

As hulle dan vir julle sê: Kyk, Hy is in die woestyn — moenie uitgaan nie; kyk, Hy is in die binnekamer — moet dit nie glo nie. Want soos die weerlig uit die ooste uitslaan en tot in die weste skyn, so sal ook die koms van die Seun van die mens wees.

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Persoonlike Bybelleesplan

Skep 'n rekening om jou Bybelleesplan te konfigureer en jy sal jou vordering en die volgende hoofstuk sien om hier te lees!