DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Woord van God (3/3)

  • Want alles wat tevore geskrywe is, is tot ons lering tevore geskrywe, sodat ons deur lydsaamheid en bemoediging van die Skrifte hoop kan hê.
  • Dit is 'n betroubare woord;
    want as ons met Hom gesterf het,
    sal ons ook met Hom lewe.
  • Van die gebod van sy lippe het ek nie afgewyk nie;
    die woorde van sy mond het ek bewaar meer as my eie wet.
  • En hy was daar by die Here veertig dae en veertig nagte; hy het geen brood geëet en geen water gedrink nie. En Hy het op die tafels die woorde van die verbond, die tien woorde, geskrywe.
  • Die wat toe sy woord met blydskap aangeneem het, is gedoop; en daar is op dié dag omtrent drieduisend siele toegebring.

Bybelvers van die dag

En Ek sal die Vader bid, en Hy sal julle 'n ander Trooster gee om by julle te bly tot in ewigheid.

Willekeurig Bybelvers

Daar is geen vrees in die liefde nie; maar die volmaakte liefde dryf die vrees buite, want die vrees sluit straf in, en hy wat vrees, het nie volmaak geword in die liefde nie.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk