DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Bybelverse oor Hart

«En julle sal My soek en vind as julle na My vra… Jeremia 29:13»
Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe.Sobre tudo o que se deve guardar, guarda o teu coração, porque dele procedem as saídas da vida.
Soos in die water aangesig teenoor aangesig is, so is die hart van die mens teenoor die mens.Como na água o rosto corresponde ao rosto, assim o coração do homem ao homem.
Bedrieglik is die hart bo alle dinge, ja, verdorwe is dit; wie kan dit ken? Ek, die Here, deursoek die hart, toets die niere, om aan elkeen te gee na sy weë, volgens die vrug van sy handelinge.Enganoso é o coração, mais do que todas as coisas, e perverso; quem o conhecerá? Eu, o Senhor, esquadrinho o coração, eu provo os pensamentos; e isso para dar a cada um segundo os seus caminhos e segundo o fruto das suas ações.
Julle versiering moet nie uiterlik wees nie: haarvlegtery en omhang van goud en aantrek van klere nie, maar die verborge mens van die hart in die onverganklike versiering van 'n sagmoedige en stille gees, wat baie kosbaar is voor God.O enfeite delas não seja o exterior, no frisado dos cabelos, no uso de joias de ouro, na compostura de vestes, mas o homem encoberto no coração, no incorruptível trajo de um espírito manso e quieto, que é precioso diante de Deus.
En julle sal My soek en vind as julle na My vra met julle hele hart.E buscar-me-eis e me achareis quando me buscardes de todo o vosso coração.
Mag Hy u gee na u hart en al u voornemens vervul!Conceda-te conforme o teu coração e cumpra todo o teu desígnio.
Skep vir my 'n rein hart, o God, en gee opnuut in die binneste van my 'n vaste gees.Cria em mim, ó Deus, um coração puro e renova em mim um espírito reto.
Maar die Here sê vir Samuel: Kyk nie na sy voorkoms en sy hoë gestalte nie, want Ek ag hom te gering. Want nie wat die méns sien, sien God nie; want die mens sien aan wat voor oë is, maar die Here sien die hart aan.Porém o Senhor disse a Samuel: Não atentes para a sua aparência, nem para a altura da sua estatura, porque o tenho rejeitado; porque o Senhor não vê como vê o homem. Pois o homem vê o que está diante dos olhos, porém o Senhor olha para o coração.
Vertrou op die Here met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. Ken Hom in al jou weë, dan sal Hý jou paaie gelykmaak.Confia no Senhor de todo o teu coração e não te estribes no teu próprio entendimento. Reconhece-o em todos os teus caminhos, e ele endireitará as tuas veredas.
Laat liefde en trou jou nie verlaat nie; bind dit om jou hals, skryf dit op die tafel van jou hart, dan sal jy genade vind en 'n goeie insig in die oë van God en die mense.Não te desamparem a benignidade e a fidelidade; ata-as ao teu pescoço; escreve-as na tábua do teu coração e acharás graça e bom entendimento aos olhos de Deus e dos homens.
En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.E Jesus disse-lhe: Amarás o Senhor, teu Deus, de todo o teu coração, e de toda a tua alma, e de todo o teu pensamento.
En verlustig jou in die Here; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart.Deleita-te também no Senhor, e ele te concederá o que deseja o teu coração.
Want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees.Porque onde estiver o vosso tesouro, aí estará também o vosso coração.
'n Vrolike hart bevorder die genesing, maar 'n verslae gees laat die gebeente uitdroog.O coração alegre serve de bom remédio, mas o espírito abatido virá a secar os ossos.
MY seun, vergeet my onderwysing nie, en laat jou hart my gebooie bewaar; want dit sal lengte van dae en jare van lewe en vrede vir jou vermeerder.Filho meu, não te esqueças da minha lei, e o teu coração guarde os meus mandamentos. Porque eles aumentarão os teus dias e te acrescentarão anos de vida e paz.
Laat elkeen gee soos hy hom in sy hart voorneem, nie met droefheid of uit dwang nie, want God het 'n blymoedige gewer lief.Cada um contribua segundo propôs no seu coração, não com tristeza ou por necessidade; porque Deus ama ao que dá com alegria.
En Ek sal julle 'n nuwe hart gee en 'n nuwe gees in jul binneste gee; en Ek sal die hart van klip uit julle vlees wegneem en julle 'n hart van vlees gee.E vos darei um coração novo e porei dentro de vós um espírito novo; e tirarei o coração de pedra da vossa carne e vos darei um coração de carne.
Hy wat wys van hart is, neem die gebooie aan, maar hy wat dwaas van lippe is, kom tot 'n val.O sábio de coração aceita os mandamentos, mas o louco palrador será transtornado.
Wees sterk, en laat julle hart sterk wees, almal wat op die Here wag!Esforçai-vos, e ele fortalecerá o vosso coração, vós todos os que esperais no Senhor.
Ek soek U met my hele hart; laat my nie afdwaal van u gebooie nie.De todo o meu coração te busquei; não me deixes desviar dos teus mandamentos.
Leer ons om ons dae so te tel dat ons 'n wyse hart mag bekom!Ensina-nos a contar os nossos dias, de tal maneira que alcancemos coração sábio.
Laat die woorde van my mond en die oordenking van my hart welbehaaglik wees voor u aangesig, o Here, my rots en my verlosser!Sejam agradáveis as palavras da minha boca e a meditação do meu coração perante a tua face, Senhor, rocha minha e libertador meu!
Hy genees die wat gebroke is van hart, en Hy verbind hulle wonde.Sara os quebrantados de coração e liga-lhes as feridas.
Welgeluksalig is die wat sy getuienisse bewaar, Hom van ganser harte soek.Bem-aventurados os que guardam os seus testemunhos e o buscam de todo o coração.
Want, voorwaar Ek sê vir julle dat elkeen wat vir hierdie berg sê: Hef jou op en werp jou in die see — en nie in sy hart twyfel nie, maar glo dat wat hy sê, sal gebeur — hy sal verkry net wat hy sê.Porque em verdade vos digo que qualquer que disser a este monte: Ergue-te e lança-te no mar, e não duvidar em seu coração, mas crer que se fará aquilo que diz, tudo o que disser lhe será feito.

Ek sal U loof in opregtheid van hart as ek u regverdige verordeninge leer.Louvar-te-ei com retidão de coração, quando tiver aprendido os teus justos juízos.
Vorige12Volgende

Bybelvers van die dag

Waak dan, omdat julle nie weet watter uur julle Here kom nie.

Willekeurig Bybelvers

Verdra mekaar en vergewe mekaar as die een teen die ander 'n klag het; soos Christus julle vergeef het, so moet julle ook doen.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk

Bybelvers van die dag

Waak dan, omdat julle nie weet watter uur julle Here kom nie.

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Persoonlike Bybelleesplan

Skep 'n rekening om jou Bybelleesplan te konfigureer en jy sal jou vordering en die volgende hoofstuk sien om hier te lees!