DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Bybelverse oor Liefde

«Laat my u goedertierenheid in die môre hoor, want op U vertrou… Psalm 143:8»
Die liefde is lankmoedig en vriendelik; die liefde is nie jaloers nie; die liefde praat nie groot nie, is nie opgeblase nie, handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie, word nie verbitterd nie, reken die kwaad nie toe nie.Rakkaus on kärsivällinen, rakkaus on lempeä. Rakkaus ei kadehdi, ei kersku, ei pöyhkeile, ei käyttäydy sopimattomasti, ei etsi omaa etuaan, ei katkeroidu, ei muistele kärsimäänsä pahaa.
Laat alles by julle in liefde geskied.Kaikki, minkä teette, tehkää rakastavin mielin!
Laat my u goedertierenheid in die môre hoor, want op U vertrou ek; maak my bekend die pad wat ek moet gaan, want ek hef my siel op tot U.Sinuun minä turvaan – osoita laupeutesi jo aamuvarhaisesta! Sinun puoleesi minä käännyn – opeta minulle tie, jota kulkea!
En beklee julle bo dit alles met die liefde wat die band van die volmaaktheid is.Mutta kaiken kruunuksi tulkoon rakkaus, sillä se tekee kaiken täydelliseksi.
Laat liefde en trou jou nie verlaat nie; bind dit om jou hals, skryf dit op die tafel van jou hart, dan sal jy genade vind en 'n goeie insig in die oë van God en die mense.Älä unohda laupeutta, älä uskollisuutta – kiedo ne kaulaasi, kirjoita sydämesi tauluun, niin saat rakkautta ja kiitosta sekä Jumalalta että ihmisiltä.
En ons het die liefde wat God tot ons het, leer ken en geglo. God is liefde; en hy wat in die liefde bly, bly in God, en God in hom.Me olemme oppineet tuntemaan Jumalan rakkauden kaikkia meitä kohtaan ja uskomme siihen. Jumala on rakkaus. Se, joka pysyy rakkaudessa, pysyy Jumalassa, ja Jumala pysyy hänessä.
Met alle nederigheid en sagmoedigheid, met lankmoedigheid, terwyl julle mekaar in liefde verdra.Aina nöyrinä, lempeinä ja kärsivällisinä. Auttakoon rakkaus teitä tulemaan toimeen keskenänne.
Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het.Me rakastamme, koska Jumala on ensin rakastanut meitä.
En nou bly geloof, hoop, liefde — hierdie drie; maar die grootste hiervan is die liefde.Niin pysyvät nämä kolme: usko, toivo, rakkaus. Mutta suurin niistä on rakkaus.
Maar bo alles moet julle mekaar vurig liefhê, want die liefde sal 'n menigte sondes bedek.Ennen kaikkea pysykää kestävinä keskinäisessä rakkaudessanne, sillä »rakkaus peittää paljotkin synnit».
LAAT die liefde ongeveins wees; verafsku wat sleg is; hang die goeie aan.Olkoon rakkautenne vilpitöntä. Vihatkaa pahaa, pysykää kiinni hyvässä.
Dat Hy aan julle mag gee na die rykdom van sy heerlikheid om met krag versterk te word deur sy Gees in die innerlike mens, sodat Christus deur die geloof in julle harte kan woon, julle wat in die liefde gewortel en gegrond is.Rukoilen, että hän sanomattomassa kirkkaudessaan hengellään vahvistaisi ja voimistaisi teidän sisäistä olemustanne. Näin Kristus asuu teidän sydämissänne, kun te uskotte, ja rakkaus on elämänne perustus ja kasvupohja.
En al sou ek die gawe van profesie hê en al die geheimenisse weet en al die kennis, en al sou ek al die geloof hê, sodat ek berge kon versit, en ek het nie die liefde nie, dan sou ek niks wees nie.Vaikka minulla olisi profetoimisen lahja, vaikka tuntisin kaikki salaisuudet ja kaiken tiedon ja vaikka minulla olisi kaikki usko, niin että voisin siirtää vuoria, mutta minulta puuttuisi rakkaus, en olisi mitään.
Dít is my gebod, dat julle mekaar moet liefhê net soos Ek julle liefgehad het.Minun käskyni on tämä: rakastakaa toisianne, niin kuin minä olen rakastanut teitä.
Kan 'n vrou haar suigling vergeet, dat sy haar nie ontferm oor die seun van haar skoot nie? Ofskoon hulle sou vergeet, nogtans sal Ék jou nie vergeet nie! Kyk, Ek het jou in die handpalms gegraveer; jou mure is gedurig voor My.Unohtaako äiti rintalapsensa, unohtaisiko hoivata kohtunsa hedelmää? Vaikka hän unohtaisikin, minä en sinua unohda. Käsieni ihoon minä olen sinut piirtänyt, ja niin sinun muurisi ovat aina silmieni edessä.
Wees hartlik teenoor mekaar met broederlike liefde; die een moet die ander voorgaan in eerbetoning.Osoittakaa toisillenne lämmintä veljesrakkautta, kunnioittakaa kilvan toinen toistanne.
Mag die Here julle harte rig tot die liefde van God en die lydsaamheid van Christus!Herra ohjatkoon sydämenne rakastamaan Jumalaa ja odottamaan kestävinä Kristusta.
Manne, julle moet jul eie vroue liefhê, soos Christus ook die gemeente liefgehad en Homself daarvoor oorgegee het om dit te heilig, nadat Hy dit gereinig het met die waterbad deur die woord.Miehet, rakastakaa vaimoanne niin kuin Kristuskin rakasti seurakuntaa ja antoi henkensä sen puolesta pyhittääkseen sen. Hän pesi sen puhtaaksi vedellä ja sanalla.
Niemand het God ooit aanskou nie. As ons mekaar liefhet, bly God in ons en het sy liefde in ons volmaak geword.Jumalaa ei kukaan ole koskaan nähnyt. Mutta jos me rakastamme toisiamme, Jumala pysyy meissä ja hänen rakkautensa on saavuttanut meissä päämääränsä.
As iemand sê: Ek het God lief — en sy broeder haat, is hy 'n leuenaar; want wie sy broeder wat hy gesien het, nie liefhet nie, hoe kan hy God liefhê wat hy nie gesien het nie?Jos joku sanoo rakastavansa Jumalaa mutta vihaa veljeään, hän valehtelee. Sillä se, joka ei rakasta veljeään, jonka on nähnyt, ei voi rakastaa Jumalaa, jota ei ole nähnyt.
Groter liefde het niemand as dit nie, dat iemand sy lewe vir sy vriende gee.Suurempaa rakkautta ei kukaan voi osoittaa, kuin että antaa henkensä ystäviensä puolesta.
Omdat jy kostelik is in my oë, hooggeag is, en Ek jou liefhet, daarom gee Ek mense in jou plek en volke vir jou lewe.Koska olet arvokas minun silmissäni, koska olet kallis ja rakas, minä luovutan kansanheimoja sinun sijastasi, kansakuntia sinun henkesi hinnaksi.
Maar soos geskrywe is: Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor en in die hart van 'n mens nie opgekom het nie, wat God berei het vir die wat Hom liefhet.Me julistamme, niin kuin on kirjoitettu, mitä silmä ei ole nähnyt eikä korva kuullut, mitä ihminen ei ole voinut sydämessään aavistaa, minkä Jumala on valmistanut niille, jotka häntä rakastavat.
WEES aan niemand iets skuldig nie, behalwe om mekaar lief te hê; want hy wat 'n ander liefhet, het die wet vervul.Älkää olko kenellekään mitään velkaa, paitsi että rakastatte toisianne. Joka rakastaa toista, on täyttänyt lain vaatimukset.
Daar is geen vrees in die liefde nie; maar die volmaakte liefde dryf die vrees buite, want die vrees sluit straf in, en hy wat vrees, het nie volmaak geword in die liefde nie.Vaan täydellinen rakkaus karkottaa pelon. Pelossahan on jo rangaistusta; se, joka pelkää, ei ole tullut täydelliseksi rakkaudessa.

KYK wat 'n groot liefde die Vader aan ons bewys het, dat ons kinders van God genoem kan word! Om hierdie rede ken die wêreld ons nie, omdat dit Hom nie geken het nie.Katsokaa, kuinka suurta rakkautta Isä on meille osoittanut: me olemme saaneet Jumalan lapsen nimen, ja hänen lapsiaan me myös olemme. Tästä syystä maailma ei meitä tunne, eihän se tunne häntäkään.

Bybelvers van die dag

Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou;
kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God.
Ek versterk jou, ook help Ek jou,
ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand.

Willekeurig Bybelvers

Maar jy, man van God, vlug van hierdie dinge weg, en jaag ná die geregtigheid, godsaligheid, geloof, liefde, lydsaamheid, sagmoedigheid.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk

Bybelvers van die dag

Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand.

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Persoonlike Bybelleesplan

Skep 'n rekening om jou Bybelleesplan te konfigureer en jy sal jou vordering en die volgende hoofstuk sien om hier te lees!