DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Pa (2/3)

Jesus sê vir haar: Raak My nie aan nie, want Ek het nog nie opgevaar na my Vader nie; maar gaan na my broeders en sê vir hulle: Ek vaar op na my Vader en julle Vader, en my God en julle God.
Lees meer...

Bybelvers van die dag

En mag die God van die hoop julle vervul met alle blydskap en vrede deur die geloof, dat julle oorvloedig kan wees in die hoop deur die krag van die Heilige Gees!

Willekeurig Bybelvers

Want wat sal dit 'n mens baat as hy die hele wêreld win en aan sy siel skade ly?Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk