DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Bybelverse oor Sonde

«As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons… 1 Johannes 1:9»
Of weet julle nie dat die onregverdiges die koninkryk van God nie sal beërwe nie? Moenie dwaal nie! Geen hoereerders of afgodedienaars of egbrekers of wellustelinge of sodomiete of diewe of gierigaards of dronkaards of kwaadsprekers of rowers sal die koninkryk van God beërwe nie.Ettekö tiedä, että vääryydentekijät eivät saa omakseen Jumalan valtakuntaa? Älkää eksykö! Jumalan valtakunnan perillisiä eivät ole siveettömyyden harjoittajat eivätkä epäjumalien palvelijat, eivät avionrikkojat, eivät miesten kanssa makaavat miehet, eivät varkaat eivätkä ahneet, eivät juomarit, pilkkaajat eivätkä riistäjät.
As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig.Jos me tunnustamme syntimme, niin Jumala, joka on uskollinen ja vanhurskas, antaa meille synnit anteeksi ja puhdistaa meidät kaikesta vääryydestä.
Want almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die heerlikheid van God, en hulle word deur sy genade sonder verdienste geregverdig deur die verlossing wat in Christus Jesus is.Sillä kaikki ovat tehneet syntiä ja ovat vailla Jumalan kirkkautta mutta saavat hänen armostaan lahjaksi vanhurskauden, koska Kristus Jeesus on lunastanut heidät vapaiksi.
Maak dood dan julle lede wat op die aarde is, naamlik hoerery, onreinheid, hartstog, slegte begeertes en gierigheid, wat afgodediens is.Haudatkaa siis se, mikä teissä on maallista: siveettömyys, saastaisuus, intohimot, pahat halut ja ahneus, joka on epäjumalanpalvelusta.
Wat dan? Sal ons sonde doen, omdat ons nie onder die wet is nie maar onder die genade? Nee, stellig nie!Miten siis on? Saammeko tehdä syntiä, koska emme elä lain vaan armon alaisina? Emme toki!
EN as jou broeder teen jou sondig, gaan bestraf hom tussen jou en hom alleen. As hy na jou luister, dan het jy jou broeder gewin.Jos veljesi tekee syntiä, ota asia puheeksi kahden kesken. Jos hän kuulee sinua, olet voittanut hänet takaisin.
Maak my voetstappe vas in u woord, en laat geen ongeregtigheid oor my heers nie.Tee kulkuni vakaaksi ohjeillasi, älä anna minkään vääryyden vallita minua.
Egbrekers en egbreeksters, weet julle nie dat die vriendskap van die wêreld vyandskap teen God is nie? Wie dan 'n vriend van die wêreld wil wees, word 'n vyand van God.Te uskottomat! Ettekö tiedä, että rakkaus maailmaan on vihaa Jumalaa kohtaan? Joka tahtoo olla maailman ystävä, asettuu Jumalan viholliseksi.
Wees my genadig, o God, na u goedertierenheid; delg my oortredinge uit na die grootheid van u barmhartigheid. Was my heeltemal van my ongeregtigheid en reinig my van my sonde.Jumala, ole minulle armollinen hyvyydessäsi, pyyhi pois minun syntini suuren laupeutesi tähden. Pese minut puhtaaksi rikoksestani ja anna lankeemukseni anteeksi.
Hy wat in opregtheid wandel, wandel veilig, maar hy wat sy weë krom maak, word bekend.Turvassa kulkee, joka vilpittä kulkee, joka poikkeaa polulta, ei salassa pysy.
En waarom sien jy die splinter in die oog van jou broeder, maar die balk in jou eie oog merk jy nie op nie?Kuinka näet roskan veljesi silmässä, mutta et huomaa, että omassa silmässäsi on hirsi?
Die goeie mens bring uit die goeie skat van sy hart te voorskyn wat goed is; en die slegte mens bring uit die slegte skat van sy hart te voorskyn wat sleg is; want uit die oorvloed van die hart spreek sy mond.Hyvä ihminen tuo sydämensä hyvyyden varastosta esiin hyvää, paha ihminen tuo pahuutensa varastosta esiin pahaa. Mitä sydän on täynnä, sitä suu puhuu.
Maar bo alles moet julle mekaar vurig liefhê, want die liefde sal 'n menigte sondes bedek.Ennen kaikkea pysykää kestävinä keskinäisessä rakkaudessanne, sillä »rakkaus peittää paljotkin synnit».
As ons sê dat ons met Hom gemeenskap het en in die duisternis wandel, dan lieg ons en doen nie die waarheid nie.Jos sanomme elävämme hänen yhteydessään mutta vaellamme pimeässä, me valehtelemme emmekä seuraa totuutta.
En hou nie gemeenskap met die onvrugbare werke van die duisternis nie, maar bestraf dit liewer. Want wat in die geheim deur hulle gedoen word, is skandelik selfs om te noem.Älkää osallistuko pimeyden töihin: ne eivät kanna hedelmää. Tuokaa ne päivänvaloon. Mitä sellaiset ihmiset salassa tekevät, on häpeällistä sanoakin.
BROEDERS, as iemand ewenwel deur een of ander misdaad oorval word, moet julle wat geestelik is, so een reghelp met die gees van sagmoedigheid, terwyl jy op jouself let, dat jy ook nie versoek word nie.Veljet, jos joku tavataan tekemästä väärin, on teidän, joita Henki ohjaa, lempeästi ojennettava häntä. Olkaa kuitenkin varuillanne, ettette itse joudu kiusaukseen.
WELGELUKSALIG is die man wat nie wandel in die raad van die goddelose en nie staan op die weg van die sondaars en nie sit in die kring van die spotters nie.Hyvä on sen osa, joka ei vaella jumalattomien tavoin, ei astu syntisten teille, ei istu pilkkaajien parissa.
Wat self ons sondes in sy liggaam op die kruishout gedra het, sodat ons die sondes kan afsterwe en vir die geregtigheid lewe; deur wie se wonde julle genees is.Itse, omassa ruumiissaan, hän »kantoi meidän syntimme» ristinpuulle, jotta me kuolisimme pois synneistä ja eläisimme vanhurskaudelle. »Hänen haavansa ovat teidät parantaneet.»
Nader tot God, en Hy sal tot julle nader. Reinig die hande, julle sondaars, en suiwer die harte, julle dubbelhartiges!Lähestykää Jumalaa, niin hän lähestyy teitä. Puhdistakaa kätenne, synnintekijät, puhdistakaa sydämenne, te kahtaalle horjuvat!
Uit dieselfde mond kom seën en vervloeking. Dit, my broeders, behoort nie so te wees nie.Kiitos ja kirous lähtevät samasta suusta. Tämä ei käy, veljeni!
En Hy sê: Wat uit die mens uitgaan, dit maak die mens onrein. Want van binne, uit die hart van die mense, kom die slegte gedagtes, egbreuk, hoerery, moord, diewery, hebsug, boosheid, bedrog, losbandigheid, afguns, lastering, hoogmoed, dwaasheid. Al hierdie booshede kom van binne uit en maak die mens onrein.Ja hän jatkoi: »Se mikä tulee ihmisestä ulos, se saastuttaa ihmisen. Juuri ihmisen sisältä, sydämestä, lähtevät pahat ajatukset, ja niiden mukana siveettömyys, varkaudet, murhat, aviorikokset, ahneus, häijyys, vilppi, irstaus, pahansuopuus, herjaus, ylpeys ja uhmamieli. Kaikki tämä paha tulee ihmisen sisältä ja saastuttaa hänet.»
So sal Christus ook, nadat Hy een maal geoffer is om die sondes van baie weg te neem, vir die tweede maal sonder sonde verskyn aan die wat Hom verwag tot saligheid.Samoin on Kristus kerran uhrattu, jotta hän ottaisi pois kaikkien synnit, ja hän ilmestyy vielä kerran, mutta ei enää synnin tähden vaan pelastaakseen ne, jotka häntä odottavat.
Maar hoerery en allerhande onreinheid of hebsug moet onder julle selfs nie genoem word nie, soos dit die heiliges betaam.Siveettömyydestä, kaikenlaisesta saastaisuudesta ja ahneudesta ei teidän keskuudessanne saa olla puhettakaan, eihän mikään sellainen sovi pyhille.
Aangesien uit die werke van die wet geen vlees voor Hom geregverdig sal word nie, want deur die wet is die kennis van sonde.Eihän yksikään ihminen tule Jumalan edessä vanhurskaaksi lain käskyjä noudattamalla. Lain tehtävänä on opettaa tuntemaan, mitä synti on.
Want as julle die mense hulle oortredinge vergewe, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe.Jos te annatte toisille ihmisille anteeksi heidän rikkomuksensa, antaa myös taivaallinen Isänne teille anteeksi.

Dink, Here, aan u barmhartigheid en u goedertierenhede, want dié is van ewigheid af. Dink nie aan die sondes van my jonkheid en aan my oortredinge nie; dink aan my na u goedertierenheid, om u goedheid ontwil, o Here!Herra, sinä olet laupias, muista minua, osoita ikiaikaista hyvyyttäsi. Älä muista nuoruuteni syntejä, älä pahoja tekojani! Sinä, joka olet uskollinen ja hyvä, älä unohda minua!

Bybelvers van die dag

My tye is in u hand; red my
uit die hand van my vyande en van my vervolgers.

Willekeurig Bybelvers

Julle het My nie uitverkies nie, maar Ek het julle uitverkies en julle aangestel om vrug te gaan dra en dat julle vrug kan bly, sodat wat julle die Vader ook al in my Naam vra, Hy julle dit kan gee.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk

Bybelvers van die dag

My tye is in u hand; red my uit die hand van my vyande en van my vervolgers.

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Persoonlike Bybelleesplan

Skep 'n rekening om jou Bybelleesplan te konfigureer en jy sal jou vordering en die volgende hoofstuk sien om hier te lees!