DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Bybelverse oor Bekommerd

«Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur… Filippense 4:6-7»
Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by God. En die vrede van God, wat alle verstand te bowe gaan, sal julle harte en julle sinne bewaar in Christus Jesus.Älkää olko mistään huolissanne, vaan saattakaa aina se, mitä tarvitsette, rukoillen, anoen ja kiittäen Jumalan tietoon. Silloin Jumalan rauha, joka ylittää kaiken ymmärryksen, varjelee teidän sydämenne ja ajatuksenne, niin että pysytte Kristuksessa Jeesuksessa.
Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand.– Älä pelkää, minä olen sinun kanssasi! Älä arkana pälyile ympärillesi – minä olen sinun Jumalasi. Minä vahvistan sinua, minä autan sinua, minä tuen sinua vakaalla, lujalla kädelläni.
Daarom sê Ek vir julle: Moenie julle kwel oor jul lewe — wat julle sal eet en wat julle sal drink nie; of oor jul liggaam — wat julle sal aantrek nie. Is die lewe nie meer as die voedsel en die liggaam as die klere nie?Sen tähden minä sanon teille: älkää huolehtiko hengestänne, siitä mitä söisitte tai joisitte, älkää ruumiistanne, siitä millä sen vaatettaisitte. Eikö henki ole enemmän kuin ruoka ja ruumis enemmän kuin vaatteet?
Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle.Heittäkää kaikki murheenne hänen kannettavakseen, sillä hän pitää teistä huolen.
Kwel julle dus nie oor môre nie, want môre sal hom oor sy eie dinge kwel. Elke dag het genoeg aan sy eie kwaad.Älkää siis huolehtiko huomispäivästä, se pitää kyllä itsestään huolen. Kullekin päivälle riittävät sen omat murheet.
As my gedagtes binne-in my vermenigvuldig, dan verkwik u vertroostinge my siel.Kun huolet painavat mieltäni, saan sinulta lohdun ja ilon.
LAAT julle hart nie ontsteld word nie; glo in God, glo ook in My.Älköön sydämenne olko levoton. Uskokaa Jumalaan ja uskokaa minuun.
Vrede laat Ek vir julle na, my vrede gee Ek aan julle; nie soos die wêreld gee, gee Ek aan julle nie. Laat julle hart nie ontsteld word en bang wees nie.Minä jätän teille rauhan. Oman rauhani minä annan teille, en sellaista jonka maailma antaa. Olkaa rohkeat, älkää vaipuko epätoivoon.
Bekommernis in die hart van 'n mens druk dit neer, maar 'n vriendelike woord vrolik dit op.Huoli masentaa ihmismielen, hyvä sana sen ilahduttaa.
Here, voor U is al my begeertes, en my gesug is vir U nie verborge nie.Herra, sinä tiedät, mitä minä kaipaan, huokaukseni ovat tulleet sinun korviisi.
Want by baie wysheid is baie verdriet, en wie kennis vermeerder, vermeerder smart.Sillä missä on paljon viisautta, siellä on paljon huolta, ja joka tietoa lisää, lisää tuskaa.
Moenie julle kwel oor jul lewe, wat julle sal eet, of oor jul liggaam, wat julle sal aantrek nie. Die lewe is meer as die voedsel en die liggaam as die klere.Älkää kantako huolta hengestänne, siitä mitä söisitte, älkää ruumiistanne, siitä millä sen vaatettaisitte. Onhan henki enemmän kuin ruoka ja ruumis enemmän kuin vaatteet.
En God het mag om alle genade oorvloedig oor julle te laat wees, sodat julle altyd in alle opsigte volop kan hê en oorvloedig kan wees tot elke goeie werk.Hänellä on teille annettavana runsaasti kaikkia lahjoja, niin että teillä on aina kaikki mitä tarvitsette ja voitte tehdä runsaasti kaikkea hyvää.
En weer verdriet uit jou hart, en hou die kwale weg van jou liggaam, want die jeug en die jonkheid is nietigheid.Karkota suru sydämestäsi ja torju kärsimys ruumiistasi – silti myös nuoruus, elämän aamu, on turhuutta.
En wanneer hulle jul weglei om julle oor te lewer, moenie julle vooraf kwel oor wat julle sal spreek nie, en moenie daaroor dink nie; maar wat julle in dié uur gegee word, dit moet julle spreek; want dit is nie julle wat spreek nie, maar die Heilige Gees.Kun teitä viedään luovutettaviksi viranomaisille, älkää etukäteen olko huolissanne siitä mitä puhuisitte. Puhukaa ne sanat, jotka teille tuona hetkenä annetaan. Silloin ette puhu te, vaan Pyhä Henki.
En by wie in die dorings gesaai is — dit is hy wat die woord hoor, maar die sorg van hierdie wêreld en die verleiding van die rykdom verstik die woord, en hy word onvrugbaar.Kylvö ohdakkeisiin tarkoittaa ihmistä, joka kuulee sanan mutta jossa sana ei tuota satoa, koska tämän maailman huolet ja rikkauden viettelys tukahduttavat sen.
En ek het 'n groot stem uit die hemel hoor sê: Kyk, die tabernakel van God is by die mense, en Hy sal by hulle woon, en hulle sal sy volk wees; en God self sal by hulle wees as hulle God. En God sal al die trane van hulle oë afvee, en daar sal geen dood meer wees nie; ook droefheid en geween en moeite sal daar nie meer wees nie, want die eerste dinge het verbygegaan.Ja minä kuulin valtaistuimen luota voimakkaan äänen, joka sanoi: »Katso, Jumalan asuinsija ihmisten keskellä! Hän asuu heidän luonaan, ja heistä tulee hänen kansansa. Jumala itse on heidän luonaan, ja hän pyyhkii heidän silmistään joka ainoan kyyneleen. Kuolemaa ei enää ole, ei murhetta, valitusta eikä vaivaa, sillä kaikki entinen on kadonnut.»
Toe staan Job op en skeur sy mantel, en hy het sy hoof geskeer en in aanbidding op die grond geval en gesê: Naak het ek uit my moeder se skoot gekom, en naak sal ek daarheen terugkeer. Die Here het gegee, en die Here het geneem: die Naam van die Here sy geloofd!Silloin Job nousi ja repäisi viittansa. Hän ajoi päänsä paljaaksi, kumartui maahan ja sanoi: – Alastomana minä tulin äitini kohdusta, alastomana palaan täältä. Herra antoi, Herra otti, kiitetty olkoon Herran nimi!
Kyk na die kraaie, want hulle saai nie en hulle maai nie; hulle het geen voorraadkamer of skuur nie, en tog voed God hulle. Hoeveel meer is julle nie werd as die voëls nie!Katsokaa korppeja: eivät ne kylvä eivätkä leikkaa, ei niillä ole vajaa eikä varastoa, ja silti Jumala ruokkii ne. Kuinka paljon arvokkaampia te olettekaan kuin linnut!
MAAR ek, ek weet: My Verlosser leef; en Hy sal as laaste oor die stof opstaan.Minä tiedän, että lunastajani elää. Hän sanoo viimeisen sanan maan päällä.

Bybelvers van die dag

My tye is in u hand; red my uit die hand van my vyande en van my vervolgers.

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Persoonlike Bybelleesplan

Skep 'n rekening om jou Bybelleesplan te konfigureer en jy sal jou vordering en die volgende hoofstuk sien om hier te lees!