Saterdag, 30 November 2019
En wat julle ook al in my Naam mag vra, dit sal Ek doen, sodat die Vader in die Seun verheerlik kan word.Vrydag, 29 November 2019
Jy mag nie jou naaste se huis begeer nie; jy mag nie jou naaste se vrou begeer nie, of sy dienskneg of sy diensmaagd, of sy os of sy esel of iets wat van jou naaste is nie.Donderdag, 28 November 2019
Woensdag, 27 November 2019
As julle dan wat sleg is, weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal die hemelse Vader die Heilige Gees gee aan die wat Hom bid?Dinsdag, 26 November 2019
MOENIE dink dat Ek gekom het om die wet of die profete te ontbind nie. Ek het nie gekom om te ontbind nie, maar om te vervul.Maandag, 25 November 2019
Saterdag, 23 November 2019
Want die Seun van die mens het gekom om te soek en te red wat verlore was.Vrydag, 22 November 2019
Donderdag, 21 November 2019
Maar Hy antwoord en sê: Daar is geskrywe: Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord wat deur die mond van God uitgaan.Woensdag, 20 November 2019
Maar iemand wat vir sy eie mense, en veral sy huisgenote, nie sorg nie, het die geloof verloën en is slegter as 'n ongelowige.Dinsdag, 19 November 2019
Maandag, 18 November 2019
Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.Sondag, 17 November 2019
Saterdag, 16 November 2019
Vrydag, 15 November 2019
En wandel in liefde, soos Christus ons ook liefgehad het en Hom vir ons oorgegee het as 'n gawe en offer aan God tot 'n lieflike geur.Donderdag, 14 November 2019
Niemand is heilig soos die Here nie;ja, daar is niemand buiten U,
en daar is geen rots soos onse God nie.
Woensdag, 13 November 2019
Dinsdag, 12 November 2019
Maandag, 11 November 2019
Sondag, 10 November 2019
En verlustig jou in die Here;dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart.
Saterdag, 09 November 2019
Vrydag, 08 November 2019
Seën die wat julle vervolg, seën en moenie vervloek nie.Donderdag, 07 November 2019
Woensdag, 06 November 2019
Laat niemand jou jonkheid verag nie, maar wees 'n voorbeeld vir die gelowiges in woord, in wandel, in liefde, in gees, in geloof, in reinheid.Dinsdag, 05 November 2019
Dan sal julle daarvandaan die Here jou God soek en vind as jy Hom met jou hele hart en jou hele siel soek.Maandag, 04 November 2019
Sondag, 03 November 2019
En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is.Saterdag, 02 November 2019
En Jesus sê vir hom: Wat dit betref — as jy kan glo, alle dinge is moontlik vir die een wat glo.Vrydag, 01 November 2019
Bybelvers van die dag
Die verwagting van die regverdiges is vreugde,maar die hoop van die goddelose vergaan.