DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Betroubaarheid (3/4)

As jy 'n gelofte aan God gedoen het, stel nie uit om dit te betaal nie, want daar is geen welgevalle in dwase nie. Betaal wat jy belowe.
Lees meer...

Bybelvers van die dag

En ek vermaan julle, broeders, hou hulle in die oog wat tweedrag en aanstoot veroorsaak teen die leer wat julle geleer het, en vermy hulle.

Willekeurig Bybelvers

Sodat julle in alles ryk kan word tot alle milddadigheid, wat danksegging aan God deur ons bewerk.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk