Vrydag, 31 Mei 2019
Salig is die vredemakers,want hulle sal kinders van God genoem word.
Donderdag, 30 Mei 2019
Woensdag, 29 Mei 2019
Dinsdag, 28 Mei 2019
Maandag, 27 Mei 2019
Dan sal julle My aanroep en heengaan en tot My bid, en Ek sal na julle luister.Sondag, 26 Mei 2019
Saterdag, 25 Mei 2019
Vrydag, 24 Mei 2019
Woensdag, 22 Mei 2019
Dinsdag, 21 Mei 2019
Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou;kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God.
Ek versterk jou, ook help Ek jou,
ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand.
Maandag, 20 Mei 2019
Welgeluksalig is elkeen wat die Here vrees,wat in sy weë wandel!
Sondag, 19 Mei 2019
ONS moet God altyd oor julle dank, broeders, soos dit billik is, omdat julle geloof grootliks toeneem en die wederkerige liefde van elkeen van julle almal groter word.Saterdag, 18 Mei 2019
Vrydag, 17 Mei 2019
Kyk, hoe goed en hoe lieflik is ditdat broers ook saamwoon!
Donderdag, 16 Mei 2019
ALLES is my geoorloof, maar nie alles is nuttig nie; alles is my geoorloof, maar nie alles stig nie.Woensdag, 15 Mei 2019
Dinsdag, 14 Mei 2019
Maandag, 13 Mei 2019
Sondag, 12 Mei 2019
Saterdag, 11 Mei 2019
Hulle roep, en die Here hoor,en Hy red hulle uit al hul benoudhede.
Die Here is naby die wat gebroke is van hart,
en Hy verlos die wat verslae is van gees.
Vrydag, 10 Mei 2019
Donderdag, 09 Mei 2019
Woensdag, 08 Mei 2019
Dinsdag, 07 Mei 2019
Sondag, 05 Mei 2019
Die Here sal jou bewaar vir elke onheil;jou siel sal Hy bewaar.
Die Here sal jou uitgang en jou ingang bewaar,
van nou af tot in ewigheid.
Saterdag, 04 Mei 2019
Want die Here julle God is genadig en barmhartig, en Hy sal die aangesig van julle nie afwend nie as julle jul tot Hom bekeer.Donderdag, 02 Mei 2019
Woensdag, 01 Mei 2019
Bybelvers van die dag
Jy glo dat God één is. Jy doen goed; die duiwels glo dit ook, en hulle sidder.Willekeurig Bybelvers
Laat jou werke aan die Here oor,dan sal jou planne uitgevoer word.Volgende vers!Met beeld