Maandag, 30 September 2019
Sondag, 29 September 2019
By veelheid van woorde ontbreek die oortreding nie;maar hy wat sy lippe inhou, handel verstandig.
Saterdag, 28 September 2019
Donderdag, 26 September 2019
Die opening van u woorde gee lig;dit maak die eenvoudiges verstandig.
Dinsdag, 24 September 2019
Maandag, 23 September 2019
Dink, Here, aan u barmhartigheid en u goedertierenhede,want dié is van ewigheid af.
Dink nie aan die sondes van my jonkheid en aan my oortredinge nie;
dink aan my na u goedertierenheid,
om u goedheid ontwil, o Here!
Sondag, 22 September 2019
Saterdag, 21 September 2019
Vrydag, 20 September 2019
Donderdag, 19 September 2019
Woensdag, 18 September 2019
Dinsdag, 17 September 2019
Maandag, 16 September 2019
Want as ons glo dat Jesus gesterwe en opgestaan het, dan sal God ook so die wat in Jesus ontslaap het, saam met Hom bring.Sondag, 15 September 2019
Saterdag, 14 September 2019
Die Here is my lig en my heil:vir wie sou ek vrees?
Die Here is die toevlug van my lewe:
vir wie sou ek vervaard wees?
Vrydag, 13 September 2019
Donderdag, 12 September 2019
Want as die bereidwilligheid daar is, is dit welgevallig volgens wat iemand besit, nie volgens wat hy nie besit nie.Woensdag, 11 September 2019
Dinsdag, 10 September 2019
Maandag, 09 September 2019
Sondag, 08 September 2019
Saterdag, 07 September 2019
Donderdag, 05 September 2019
Woensdag, 04 September 2019
Want julle is almal kinders van God deur die geloof in Christus Jesus; want julle almal wat in Christus gedoop is, het julle met Christus beklee.Dinsdag, 03 September 2019
Ag, as hulle maar so 'n hart gehad het om My te vrees en al my gebooie altyd te onderhou, dat dit met hulle en hul kinders vir ewig goed kan gaan.Maandag, 02 September 2019
Sondag, 01 September 2019
Bybelvers van die dag
Skep vir my 'n rein hart, o God,en gee opnuut in die binneste van my 'n vaste gees.