Saterdag, 31 Augustus 2019
Vrydag, 30 Augustus 2019
Donderdag, 29 Augustus 2019
Woensdag, 28 Augustus 2019
En nou bly geloof, hoop, liefde — hierdie drie; maar die grootste hiervan is die liefde.Dinsdag, 27 Augustus 2019
Maandag, 26 Augustus 2019
Saterdag, 24 Augustus 2019
O Here, hoor my gebed;luister tog na my smekinge;
verhoor my in u trou, in u geregtigheid.
Vrydag, 23 Augustus 2019
Donderdag, 22 Augustus 2019
Die Here vertraag nie die belofte soos sommige dit vertraging ag nie, maar Hy is lankmoedig oor ons en wil nie hê dat sommige moet vergaan nie, maar dat almal tot bekering moet kom.Woensdag, 21 Augustus 2019
Dinsdag, 20 Augustus 2019
Een is die Wetgewer, Hy wat mag het om te red en te verderf. Maar jy, wie is jy wat 'n ander oordeel?Maandag, 19 Augustus 2019
Sondag, 18 Augustus 2019
Ek stel die Here altyddeur voor my;omdat Hy aan my regterhand is, sal ek nie wankel nie.
Saterdag, 17 Augustus 2019
Kyk na die voëls van die hemel; hulle saai nie en hulle maai nie en hulle bring nie bymekaar in skure nie, en tog voed julle hemelse Vader hulle. Is julle nie baie meer werd as hulle nie?Vrydag, 16 Augustus 2019
Donderdag, 15 Augustus 2019
Woensdag, 14 Augustus 2019
En laat die vrede van God, waartoe julle ook in een liggaam geroep is, in julle harte heers, en wees dankbaar.Dinsdag, 13 Augustus 2019
Hy wat glo en hom laat doop, sal gered word; maar hy wat nie glo nie, sal veroordeel word.Maandag, 12 Augustus 2019
Die Naam van die Here is 'n sterk toring;die regverdige hardloop daarin en word beskut.
Sondag, 11 Augustus 2019
Saterdag, 10 Augustus 2019
Donderdag, 08 Augustus 2019
Woensdag, 07 Augustus 2019
En Jesus sê vir hom: Gaan, jou geloof het jou gered. En dadelik het hy gesien en Jesus op die pad gevolg.Dinsdag, 06 Augustus 2019
Maandag, 05 Augustus 2019
Sondag, 04 Augustus 2019
Saterdag, 03 Augustus 2019
Vrydag, 02 Augustus 2019
Donderdag, 01 Augustus 2019
Bybelvers van die dag
En om Hom lief te hê uit die hele hart en uit die hele verstand en uit die hele siel en uit die hele krag, en om die naaste lief te hê soos jouself, is meer as al die brandoffers en die slagoffers.Willekeurig Bybelvers
Maar die wat op die Here wag, kry nuwe krag;hulle vaar op met vleuels soos die arende;
hulle hardloop en word nie moeg nie,
hulle wandel en word nie mat nie.Volgende vers!Met beeld


























