DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Bybelverse oor Vreugde

«Wees altyddeur bly. Bid sonder ophou. Wees in alles dankbaar, want dit… 1 Tessalonisense 5:16-18»
Wees altyddeur bly. Bid sonder ophou. Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van God in Christus Jesus oor julle.State sempre lieti, pregate incessantemente, in ogni cosa rendete grazie; questa è infatti la volontà di Dio in Cristo Gesù verso di voi.
Die Here jou God is by jou, 'n held wat verlossing skenk. Hy verheug Hom oor jou met blydskap; Hy swyg in sy liefde; Hy juig oor jou met gejubel.Il Signore tuo Dio in mezzo a te è un salvatore potente. Esulterà di gioia per te, ti rinnoverà con il suo amore, si rallegrerà per te con grida di gioia.
Verbly julle in die hoop; wees geduldig in die verdrukking; volhard in die gebed.Siate lieti nella speranza, forti nella tribolazione, perseveranti nella preghiera.
Verbly julle altyd in die Here; ek herhaal: Verbly julle!Rallegratevi nel Signore, sempre; ve lo ripeto ancora, rallegratevi.
As my gedagtes binne-in my vermenigvuldig, dan verkwik u vertroostinge my siel.Quand'ero oppresso dall'angoscia, il tuo conforto mi ha consolato.
Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees.Questo è il giorno fatto dal Signore: rallegriamoci ed esultiamo in esso.
Alhoewel die vyeboom nie sal bloei en aan die wingerdstokke geen vrug sal wees nie, die drag van die olyfboom sal teleurstel en die saailande geen voedsel oplewer nie, die kleinvee uit die kraal verdwyn en geen beeste in die stalle sal wees nie — nogtans sal ek jubel in die Here, ek sal juig in die God van my heil.Il fico infatti non germoglierà, nessun prodotto daranno le viti, cesserà il raccolto dell'olivo, i campi non daranno più cibo, i greggi spariranno dagli ovili e le stalle rimarranno senza buoi. Ma io gioirò nel Signore, esulterò in Dio mio salvatore.
U sal my die pad van die lewe bekend maak; versadiging van vreugde is voor u aangesig, lieflikhede in u regterhand, vir ewig.Mi indicherai il sentiero della vita, gioia piena nella tua presenza, dolcezza senza fine alla tua destra.
Ek is baie bly in die Here, my siel juig in my God; want Hy het my beklee met die klere van heil, my in die mantel van geregtigheid gewikkel — soos 'n bruidegom wat priesterlik die hoofversiersel ombind, en soos 'n bruid wat haar versier met haar juwele.Io gioisco pienamente nel Signore, la mia anima esulta nel mio Dio, perché mi ha rivestito delle vesti di salvezza, mi ha avvolto con il manto della giustizia, come uno sposo che si cinge il diadema e come una sposa che si adorna di gioielli.
Vir wie julle, al het julle Hom nie gesien nie, tog liefhet; in wie julle, al sien julle Hom nou nie, tog glo en julle verbly met 'n onuitspreeklike en heerlike blydskap, en die einddoel van julle geloof, die saligheid van julle siele, verkry.Voi lo amate, pur senza averlo visto; e ora senza vederlo credete in lui. Perciò esultate di gioia indicibile e gloriosa, mentre conseguite la mèta della vostra fede, cioè la salvezza delle anime.
Tot nou toe het julle niks in my Naam gevra nie. Bid en julle sal ontvang, sodat julle blydskap volkome kan wees.Finora non avete chiesto nulla nel mio nome. Chiedete e otterrete, perché la vostra gioia sia piena.
Daarom het ek behae in swakhede, in mishandelinge, in node, in vervolginge, in benoudhede, om Christus wil. Want as ek swak is, dan is ek sterk.Perciò mi compiaccio nelle mie infermità, negli oltraggi, nelle necessità, nelle persecuzioni, nelle angosce sofferte per Cristo: quando sono debole, è allora che sono forte.
'n Man het blydskap in die regte antwoord van sy mond, en hoe goed is 'n woord op sy tyd!E' una gioia per l'uomo saper dare una risposta; quanto è gradita una parola detta a suo tempo!
Laat elkeen gee soos hy hom in sy hart voorneem, nie met droefheid of uit dwang nie, want God het 'n blymoedige gewer lief.Ciascuno dia secondo quanto ha deciso nel suo cuore, non con tristezza né per forza, perché Dio ama chi dona con gioia.
U is 'n skuilplek vir my; U bewaar my vir benoudheid; U omring my met vrolike gesange van bevryding. Sela.Tu sei il mio rifugio, mi preservi dal pericolo, mi circondi di esultanza per la salvezza.
Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing. Teen sulke dinge is die wet nie.Il frutto dello Spirito invece è amore, gioia, pace, pazienza, benevolenza, bontà, fedeltà, mitezza, dominio di sé; contro queste cose non c'è legge.
Wees bly met die wat bly is, en ween met die wat ween.Rallegratevi con quelli che sono nella gioia, piangete con quelli che sono nel pianto.
Sodat ek met blydskap deur die wil van God by julle kan kom en my saam met julle kan verkwik.Sicché io possa venire da voi nella gioia, se così vuole Dio, e riposarmi in mezzo a voi. Il Dio della pace sia con tutti voi. Amen.
Dit het Ek vir julle gesê, dat my blydskap in julle kan bly en julle blydskap volkome kan word.Questo vi ho detto perché la mia gioia sia in voi e la vostra gioia sia piena.
Ek het u getuienisse vir ewig as erfdeel ontvang, want hulle is die vreugde van my hart.Mia eredità per sempre sono i tuoi insegnamenti, sono essi la gioia del mio cuore.
En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en 'n beloner is van die wat Hom soek.Senza la fede però è impossibile essergli graditi; chi infatti s'accosta a Dio deve credere che egli esiste e che egli ricompensa coloro che lo cercano.
Want die Here het 'n welbehae in sy volk; Hy versier die ootmoediges met heil.Il Signore ama il suo popolo, incorona gli umili di vittoria.
Maar die godsaligheid saam met vergenoegdheid is 'n groot wins.Certo, la pietà è un grande guadagno, congiunta però a moderazione!
'n Vrolike hart bevorder die genesing, maar 'n verslae gees laat die gebeente uitdroog.Un cuore lieto fa bene al corpo, uno spirito abbattuto inaridisce le ossa.
Ek is vrolik in die weg van u getuienisse soos oor allerhande rykdom.Nel seguire i tuoi ordini è la mia gioia più che in ogni altro bene.

Beveel die rykes in die teenwoordige wêreld om nie hoogmoedig te wees nie en ook nie hulle hoop te stel op die onsekerheid van die rykdom nie, maar op die lewende God wat ons alles ryklik verleen om te geniet.Ai ricchi in questo mondo raccomanda di non essere orgogliosi, di non riporre la speranza sull'incertezza delle ricchezze, ma in Dio, che tutto ci dà con abbondanza perché ne possiamo godere.
Vorige12Volgende

Bybelvers van die dag

Wie 'n oortreding bedek, soek liefde;
maar hy wat 'n saak weer ophaal, skei vriende van mekaar.

Willekeurig Bybelvers

Ek slaan my oë op na die berge:
waar sal my hulp vandaan kom?
My hulp is van die Here
wat hemel en aarde gemaak het.
Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk

Bybelvers van die dag

Wie 'n oortreding bedek, soek liefde; maar hy wat 'n saak weer ophaal, skei vriende van mekaar.

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Persoonlike Bybelleesplan

Skep 'n rekening om jou Bybelleesplan te konfigureer en jy sal jou vordering en die volgende hoofstuk sien om hier te lees!