DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Bybelverse oor Vreugde

«Wees altyddeur bly. Bid sonder ophou. Wees in alles dankbaar, want dit… 1 Tessalonisense 5:16-18»
Wees altyddeur bly. Bid sonder ophou. Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van God in Christus Jesus oor julle.Iloitkaa aina. Rukoilkaa lakkaamatta. Kiittäkää kaikesta. Tätä Jumala tahtoo teiltä, Kristuksen Jeesuksen omilta.
Die Here jou God is by jou, 'n held wat verlossing skenk. Hy verheug Hom oor jou met blydskap; Hy swyg in sy liefde; Hy juig oor jou met gejubel.Herra, Jumalasi, on sinun kanssasi, hän on voimallinen, hän auttaa. Sinä olet hänen ilonsa, rakkaudessaan hän tekee sinut uudeksi, hän iloitsee, hän riemuitsee sinusta.
Verbly julle in die hoop; wees geduldig in die verdrukking; volhard in die gebed.Toivokaa ja iloitkaa, ahdingossa olkaa kestäviä, rukoilkaa hellittämättä.
Verbly julle altyd in die Here; ek herhaal: Verbly julle!Iloitkaa aina Herrassa! Sanon vielä kerran: iloitkaa!
As my gedagtes binne-in my vermenigvuldig, dan verkwik u vertroostinge my siel.Kun huolet painavat mieltäni, saan sinulta lohdun ja ilon.
Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees.Tämän päivän on Herra tehnyt, iloitkaa ja riemuitkaa siitä!
Alhoewel die vyeboom nie sal bloei en aan die wingerdstokke geen vrug sal wees nie, die drag van die olyfboom sal teleurstel en die saailande geen voedsel oplewer nie, die kleinvee uit die kraal verdwyn en geen beeste in die stalle sal wees nie — nogtans sal ek jubel in die Here, ek sal juig in die God van my heil.Vielä ei viikunapuu ole kukassa, viiniköynnöksissä ei ole rypäleitä, vielä ei oliivipuu kanna hedelmää eikä pelloilla kypsy vilja, vielä ei aitauksessa ole lampaita eikä karjaa tarhassa. Mutta jo nyt minä riemuitsen Herrasta, iloitsen Jumalastani, joka pelastaa.
U sal my die pad van die lewe bekend maak; versadiging van vreugde is voor u aangesig, lieflikhede in u regterhand, vir ewig.Sinä osoitat minulle elämän tien, sinun lähelläsi on ehtymätön ilo, sinun oikealla puolellasi ikuinen onni.
Vir wie julle, al het julle Hom nie gesien nie, tog liefhet; in wie julle, al sien julle Hom nou nie, tog glo en julle verbly met 'n onuitspreeklike en heerlike blydskap, en die einddoel van julle geloof, die saligheid van julle siele, verkry.Häntä te rakastatte, vaikka ette ole häntä nähneet, häneen te uskotte, vaikka ette häntä nyt näe, ja te riemuitsette sanoin kuvaamattoman, kirkastuneen ilon vallassa, sillä te saavutatte uskon päämäärän, sielujen pelastuksen.
Ek is baie bly in die Here, my siel juig in my God; want Hy het my beklee met die klere van heil, my in die mantel van geregtigheid gewikkel — soos 'n bruidegom wat priesterlik die hoofversiersel ombind, en soos 'n bruid wat haar versier met haar juwele.Minä riemuitsen Herrasta, minä iloitsen Jumalastani! Hän pukee minun ylleni pelastuksen vaatteet, hän kietoo minut vanhurskauden viittaan, niin että olen kuin sulhanen, joka laskee hiuksilleen juhlapäähineen, tai kuin morsian, joka koristautuu kauneimpiinsa.
Tot nou toe het julle niks in my Naam gevra nie. Bid en julle sal ontvang, sodat julle blydskap volkome kan wees.Tähän asti te ette ole pyytäneet mitään minun nimessäni. Pyytäkää, niin te saatte, ja teidän ilonne on täydellinen.
Daarom het ek behae in swakhede, in mishandelinge, in node, in vervolginge, in benoudhede, om Christus wil. Want as ek swak is, dan is ek sterk.Siksi iloitsen heikkoudesta, loukkauksista, vaikeuksista, vainoista ja ahdingoista, joihin joudun Kristuksen tähden. Juuri heikkona olen voimakas.
'n Man het blydskap in die regte antwoord van sy mond, en hoe goed is 'n woord op sy tyd!Mikä ilo, kun löytyy sattuva vastaus, oikea sana oikeaan aikaan!
Laat elkeen gee soos hy hom in sy hart voorneem, nie met droefheid of uit dwang nie, want God het 'n blymoedige gewer lief.Kukin antakoon sen mukaan kuin on mielessään päättänyt, ei vastahakoisesti eikä pakosta, sillä iloista antajaa Jumala rakastaa.
U is 'n skuilplek vir my; U bewaar my vir benoudheid; U omring my met vrolike gesange van bevryding. Sela.Sinä olet minulle turvapaikka, sinä varjelet minut vaarasta. Riemuhuudot kajahtavat ympärilläni, kun sinä autat ja pelastat. (sela)
Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing. Teen sulke dinge is die wet nie.Hengen hedelmää taas ovat rakkaus, ilo, rauha, kärsivällisyys, ystävällisyys, hyvyys, uskollisuus, lempeys ja itsehillintä. Näitä vastaan ei ole laki.
Wees bly met die wat bly is, en ween met die wat ween.Iloitkaa iloitsevien kanssa, itkekää itkevien kanssa.
Sodat ek met blydskap deur die wil van God by julle kan kom en my saam met julle kan verkwik.Silloin voin, jos Jumala suo, tulla iloisin mielin teidän luoksenne ja virkistyä seurassanne.
Dit het Ek vir julle gesê, dat my blydskap in julle kan bly en julle blydskap volkome kan word.Olen puhunut teille tämän, jotta teillä olisi minun iloni sydämessänne ja teidän ilonne tulisi täydelliseksi.
Ek het u getuienisse vir ewig as erfdeel ontvang, want hulle is die vreugde van my hart.Sinun liittosi on ikuinen perintöni, siitä minun sydämeni iloitsee.
En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en 'n beloner is van die wat Hom soek.Ilman uskoa ei kuitenkaan kukaan ole Jumalan mielen mukainen. Sen, joka astuu Jumalan eteen, täytyy uskoa, että Jumala on olemassa ja että hän kerran palkitsee ne, jotka etsivät häntä.
Want die Here het 'n welbehae in sy volk; Hy versier die ootmoediges met heil.Herra rakastaa kansaansa, hän auttaa heikkoja ja nostaa heidät kunniaan.
Maar die godsaligheid saam met vergenoegdheid is 'n groot wins.Suuri rikkauden lähde usko kyllä onkin, kun tyydymme siihen mitä meillä on.
'n Vrolike hart bevorder die genesing, maar 'n verslae gees laat die gebeente uitdroog.Iloinen sydän pitää ihmisen terveenä, synkkä mieli kuihduttaa ruumiin.
Ek is vrolik in die weg van u getuienisse soos oor allerhande rykdom.Minä iloitsen sinun liittosi tiestä niin kuin iloitaan rikkauksista.

Beveel die rykes in die teenwoordige wêreld om nie hoogmoedig te wees nie en ook nie hulle hoop te stel op die onsekerheid van die rykdom nie, maar op die lewende God wat ons alles ryklik verleen om te geniet.Varoita niitä, jotka tässä maailmassa ovat rikkaita, etteivät he ylpeilisi eivätkä panisi toivoaan epävarmaan rikkauteen, vaan Jumalaan, joka antaa kaikkea runsain mitoin nautittavaksemme.
Vorige12Volgende

Bybelvers van die dag

Die geskenk van iemand maak vir hom ruimte en bring hom in die teenwoordigheid van die aansienlikes.

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Persoonlike Bybelleesplan

Skep 'n rekening om jou Bybelleesplan te konfigureer en jy sal jou vordering en die volgende hoofstuk sien om hier te lees!