Woensdag, 31 Januarie 2018
Dinsdag, 30 Januarie 2018
Mag barmhartigheid en vrede en liefde vir julle vermenigvuldig word!Maandag, 29 Januarie 2018
Sondag, 28 Januarie 2018
Saterdag, 27 Januarie 2018
Vrydag, 26 Januarie 2018
Verkondig die woord; hou aan tydig en ontydig; weerlê, bestraf, vermaan in alle lankmoedigheid en lering.Donderdag, 25 Januarie 2018
Woensdag, 24 Januarie 2018
Dinsdag, 23 Januarie 2018
Maandag, 22 Januarie 2018
Sondag, 21 Januarie 2018
En die einde van alle dinge is naby; wees dan ingetoë en nugter, om te kan bid.Saterdag, 20 Januarie 2018
En my volk, oor wie my Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hul verkeerde weë, dan sal Ék uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en hulle land genees.Vrydag, 19 Januarie 2018
Donderdag, 18 Januarie 2018
Woensdag, 17 Januarie 2018
Dinsdag, 16 Januarie 2018
Maandag, 15 Januarie 2018
Elke wapen wat teen jou gesmee word, sal niks uitrig nie;en elke tong wat teen jou opstaan in die gereg, sal jy weerlê.
Dit is die erfdeel van die knegte van die Here
en hulle geregtigheid wat uit My is, spreek die Here.
Sondag, 14 Januarie 2018
Geliefdes, as ons hart ons nie veroordeel nie, dan het ons vrymoedigheid teenoor God; en wat ons ook al bid, ontvang ons van Hom, omdat ons sy gebooie bewaar en doen wat welgevallig is voor Hom.Vrydag, 12 Januarie 2018
Donderdag, 11 Januarie 2018
Woensdag, 10 Januarie 2018
Dinsdag, 09 Januarie 2018
Alhoewel die vyeboom nie sal bloeien aan die wingerdstokke geen vrug sal wees nie,
die drag van die olyfboom sal teleurstel
en die saailande geen voedsel oplewer nie,
die kleinvee uit die kraal verdwyn
en geen beeste in die stalle sal wees nie —
nogtans sal ek jubel in die Here,
ek sal juig in die God van my heil.
Maandag, 08 Januarie 2018
Sondag, 07 Januarie 2018
WELGELUKSALIG is die manwat nie wandel in die raad van die goddelose
en nie staan op die weg van die sondaars
en nie sit in die kring van die spotters nie.
Saterdag, 06 Januarie 2018
En Hy sê: Wat uit die mens uitgaan, dit maak die mens onrein. Want van binne, uit die hart van die mense, kom die slegte gedagtes, egbreuk, hoerery, moord, diewery, hebsug, boosheid, bedrog, losbandigheid, afguns, lastering, hoogmoed, dwaasheid. Al hierdie booshede kom van binne uit en maak die mens onrein.Vrydag, 05 Januarie 2018
En Hy het vir my gesê: My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring. Baie liewer sal ek dus in my swakhede roem, sodat die krag van Christus in my kan woon.Donderdag, 04 Januarie 2018
Woensdag, 03 Januarie 2018
Dinsdag, 02 Januarie 2018
Bybelvers van die dag
Beveel die rykes in die teenwoordige wêreld om nie hoogmoedig te wees nie en ook nie hulle hoop te stel op die onsekerheid van die rykdom nie, maar op die lewende God wat ons alles ryklik verleen om te geniet.Willekeurig Bybelvers
Hy kan jou voet nie laat wankel nie;jou Bewaarder kan nie sluimer nie.Volgende vers!Met beeld


























