DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Argief (Desember 2017)

Sondag, 31 Desember 2017

Jeremia 6:16So spreek die Here:
Staan op die weë,
en kyk en vra na die ou paaie,
waar tog die goeie weg is, en wandel daarin;
en julle sal rus vind vir julle siel.
Maar hulle het gesê: Ons wil daarin nie wandel nie.

Saterdag, 30 Desember 2017

Esegiël 12:28Daarom, sê vir hulle: So spreek die Here Here: Geeneen van my woorde sal meer uitgestel word nie; wat Ek as woord spreek, dit sal gebeur, spreek die Here Here.

Vrydag, 29 Desember 2017

Soos in die water aangesig teenoor aangesig is,
so is die hart van die mens teenoor die mens.

Donderdag, 28 Desember 2017

Jeremia 32:17Ag, Here Here, kyk, U het die hemel en die aarde gemaak deur u grote krag en deur u uitgestrekte arm; geen ding is vir U te wonderbaar nie.

Woensdag, 27 Desember 2017

Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle.

Dinsdag, 26 Desember 2017

Deurdat Hy die paaie van die reg bewaak
en die weg van sy gunsgenote bewaar.

Maandag, 25 Desember 2017

Matteus 1:22-23En dit het alles gebeur, sodat die woord vervul sou word wat die Here deur die profeet gespreek het: Kyk, die maagd sal swanger word en 'n seun baar, en hulle sal Hom Emmánuel noem, dit is, as dit vertaal word: God met ons.

Sondag, 24 Desember 2017

Matteus 1:20Maar terwyl hy dit in die gedagte gehad het, verskyn daar 'n engel van die Here in 'n droom aan hom en sê: Josef, seun van Dawid, wees nie bevrees om Maria, jou vrou, by jou te neem nie, want wat in haar verwek is, is uit die Heilige Gees.

Saterdag, 23 Desember 2017

Jesaja 7:14Daarom sal die Here self aan julle 'n teken gee: Kyk, die maagd sal swanger word en 'n seun baar en hom Immánuel noem.

Vrydag, 22 Desember 2017

Want daar is geskrywe: So waaragtig as Ek leef, sê die Here, voor My sal elke knie buig, en elke tong sal God bely.

Donderdag, 21 Desember 2017

In enige moeitevolle arbeid is voordeel,
maar praatjies is net tot gebrek.

Woensdag, 20 Desember 2017

Jy mag nie doodslaan nie, jy mag nie egbreek nie, jy mag nie steel nie, jy mag geen valse getuienis gee nie; eer jou vader en moeder; en: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.

Dinsdag, 19 Desember 2017

Nehemia 9:31Maar in u grote barmhartigheid het U hulle nie volkome vernietig en hulle nie verlaat nie, want U is 'n genadige en barmhartige God.

Maandag, 18 Desember 2017

Psalm 33:4Want die woord van die Here is reg,
en al sy werk is met trou.

Sondag, 17 Desember 2017

En jy moet die Here jou God liefhê uit jou hele hart en uit jou hele siel en uit jou hele verstand en uit jou hele krag. Dit is die eerste gebod.

Saterdag, 16 Desember 2017

En terwyl ons almal met onbedekte gesig soos in 'n spieël die heerlikheid van die Here aanskou, word ons van gedaante verander na dieselfde beeld, van heerlikheid tot heerlikheid, as deur die Here wat die Gees is.

Vrydag, 15 Desember 2017

Die hart van die mens dink sy weg uit,
maar die Here rig sy voetstappe.

Donderdag, 14 Desember 2017

En ernstig strewe om die eenheid van die Gees te bewaar deur die band van die vrede.

Woensdag, 13 Desember 2017

EK het My laat raadpleeg deur wie na My nie gevra het nie;
Ek het My laat vind deur die wat My nie gesoek het nie;
aan 'n nasie wat na my Naam nie genoem is nie,
het Ek gesê: Hier is Ek, Hier is Ek!

Dinsdag, 12 Desember 2017

Ek wil in vrede gaan lê en meteens aan die slaap raak;
want U, o Here, alleen laat my in veiligheid woon.

Maandag, 11 Desember 2017

1 Johannes 2:2En Hy is 'n versoening vir ons sondes, en nie alleen vir ons s'n nie, maar ook vir dié van die hele wêreld.

Sondag, 10 Desember 2017

Bring die hele tiende na die skathuis, sodat daar spys in my huis kan wees; en beproef My tog hierin, sê die Here van die leërskare, of Ek vir julle nie die vensters van die hemel sal oopmaak en op julle 'n oorvloedige seën sal uitstort nie.

Saterdag, 09 Desember 2017

Spreuke 4:11In die weg van die wysheid onderrig ek jou,
ek laat jou die spore van opregtheid betree.

Vrydag, 08 Desember 2017

Matteus 12:36Maar Ek sê vir julle dat van elke ydele woord wat die mense praat, daarvan moet hulle rekenskap gee in die oordeelsdag.

Donderdag, 07 Desember 2017

Hebreërs 9:28So sal Christus ook, nadat Hy een maal geoffer is om die sondes van baie weg te neem, vir die tweede maal sonder sonde verskyn aan die wat Hom verwag tot saligheid.

Woensdag, 06 Desember 2017

Skep vir my 'n rein hart, o God,
en gee opnuut in die binneste van my 'n vaste gees.

Dinsdag, 05 Desember 2017

Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. Amen.

Maandag, 04 Desember 2017

Johannes 14:7As julle My geken het, sou julle my Vader ook geken het, en van nou af ken julle Hom en het julle Hom gesien.

Sondag, 03 Desember 2017

Spreuke 2:7En Hy bewaar hulp vir die opregtes,
Hy is 'n skild vir die wat regskape wandel.

Saterdag, 02 Desember 2017

Galasiërs 6:2Dra mekaar se laste en vervul so die wet van Christus.

Vrydag, 01 Desember 2017

En vaders, moenie julle kinders vertoorn nie, maar voed hulle op in die tug en vermaning van die Here.

Bybelvers van die dag

Uit die dieptes roep ek U aan, o Here!
Here, hoor na my stem;
laat u ore luister na
die stem van my smekinge.

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Daaglikse kennisgewingE-posFacebookAndroid-appOp u webwerf

Willekeurig Bybelvers

Wat ons gered en geroep het met 'n heilige roeping, nie volgens ons werke nie, maar volgens sy eie voorneme en genade wat ons van ewigheid af in Christus Jesus geskenk is.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk