Saterdag, 30 Junie 2018
Vrydag, 29 Junie 2018
Donderdag, 28 Junie 2018
Woensdag, 27 Junie 2018
Dinsdag, 26 Junie 2018
Saterdag, 23 Junie 2018
Wees nie traag in die ywer nie; wees vurig van gees; dien die Here.Vrydag, 22 Junie 2018
Donderdag, 21 Junie 2018
Woensdag, 20 Junie 2018
Dinsdag, 19 Junie 2018
EN mag die God van alle genade self, wat ons geroep het tot sy ewige heerlikheid in Christus Jesus, nadat ons 'n kort tyd gely het, julle volmaak, bevestig, versterk en grondves!Maandag, 18 Junie 2018
Sondag, 17 Junie 2018
Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.Saterdag, 16 Junie 2018
Want wie van die mense weet wat in 'n mens is, behalwe die gees van die mens wat in hom is? So weet ook niemand wat in God is nie, behalwe die Gees van God.Vrydag, 15 Junie 2018
Donderdag, 14 Junie 2018
Woensdag, 13 Junie 2018
Maandag, 11 Junie 2018
Sondag, 10 Junie 2018
Saterdag, 09 Junie 2018
Vrydag, 08 Junie 2018
Donderdag, 07 Junie 2018
Woensdag, 06 Junie 2018
Toe ek geswyg het, het my gebeente uitgeteerin my gebrul die hele dag.
Dinsdag, 05 Junie 2018
Maandag, 04 Junie 2018
En word daders van die woord en nie net hoorders wat julleself bedrieg nie.Sondag, 03 Junie 2018
Vrydag, 01 Junie 2018
Bybelvers van die dag
Maar laat julle woord wees: Ja ja, nee nee. Wat meer as dit is, is uit die Bose.Willekeurig Bybelvers
Geseënd is die man wat op die Here vertrou,en wie se vertroue die Here is.
Want hy sal wees soos 'n boom wat by die water geplant is
en sy wortels uitskiet by die stroom
en nie vrees as daar hitte kom nie,
maar sy blad bly groen;
en in 'n jaar van droogte is hy nie besorg nie
en hou nie op om vrugte te dra nie.Volgende vers!Met beeld





























