Dinsdag, 31 Oktober 2017
Maandag, 30 Oktober 2017
Want wie die lewe wil liefhê en goeie dae wil sien, moet sy tong bewaar vir wat verkeerd is, en sy lippe dat hulle geen bedrog spreek nie. Hy moet afwyk van wat verkeerd is, en doen wat goed is; hy moet vrede soek en dit najaag.Sondag, 29 Oktober 2017
Want die woord van God is lewend en kragtig en skerper as enige tweesnydende swaard, en dring deur tot die skeiding van siel en gees en van gewrigte en murg, en is 'n beoordelaar van die oorlegginge en gedagtes van die hart.Vrydag, 27 Oktober 2017
Donderdag, 26 Oktober 2017
Woensdag, 25 Oktober 2017
Dinsdag, 24 Oktober 2017
Maandag, 23 Oktober 2017
Sondag, 22 Oktober 2017
Wie verstand verkry, het sy lewe lief;hy wat insig bewaar, sal die goeie vind.
Saterdag, 21 Oktober 2017
Vrydag, 20 Oktober 2017
Donderdag, 19 Oktober 2017
Ek het Hom aangeroep met my mond,en lofgesang was onder my tong.
Woensdag, 18 Oktober 2017
Dinsdag, 17 Oktober 2017
MAG die God van die vrede, wat die groot Herder van die skape, naamlik onse Here Jesus Christus, deur die bloed van die ewige testament uit die dode teruggebring het, julle volmaak in elke goeie werk, om sy wil te doen, deur in julle te werk wat welbehaaglik is voor Hom deur Jesus Christus aan wie die heerlikheid toekom tot in alle ewigheid! Amen.Maandag, 16 Oktober 2017
Laat jou weg aan die Here ooren vertrou op Hom, en Hý sal dit uitvoer;
en Hy sal jou geregtigheid laat voortkom soos die lig
en jou reg soos die middag.

























