Saterdag, 30 September 2017
Vrydag, 29 September 2017
Seën die wat julle vervolg, seën en moenie vervloek nie.Donderdag, 28 September 2017
Woensdag, 27 September 2017
En Jesus sê vir hom: Wat dit betref — as jy kan glo, alle dinge is moontlik vir die een wat glo.Dinsdag, 26 September 2017
KYK wat 'n groot liefde die Vader aan ons bewys het, dat ons kinders van God genoem kan word! Om hierdie rede ken die wêreld ons nie, omdat dit Hom nie geken het nie.Maandag, 25 September 2017
U sal my die pad van die lewe bekend maak;versadiging van vreugde is voor u aangesig,
lieflikhede in u regterhand, vir ewig.
Sondag, 24 September 2017
Saterdag, 23 September 2017
Die Here is die Gees, en waar die Gees van die Here is, daar is vryheid.Vrydag, 22 September 2017
Woensdag, 20 September 2017
Dinsdag, 19 September 2017
Maandag, 18 September 2017
Sondag, 17 September 2017
Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.Saterdag, 16 September 2017
Vrydag, 15 September 2017
En mag die God van lydsaamheid en bemoediging aan julle gee om eensgesind onder mekaar te wees ooreenkomstig die wil van Christus Jesus.Donderdag, 14 September 2017
Woensdag, 13 September 2017
Dinsdag, 12 September 2017
Maandag, 11 September 2017
Sondag, 10 September 2017
Saterdag, 09 September 2017
Vrydag, 08 September 2017
Woensdag, 06 September 2017
Dinsdag, 05 September 2017
Maandag, 04 September 2017
Die trotsheid van 'n mens verneder hom,maar die nederige van gees sal eer verkry.
Sondag, 03 September 2017
Saterdag, 02 September 2017
Vrydag, 01 September 2017
Wag op die Here!Wees sterk en laat jou hart sterk wees!
Ja, wag op die Here!
Bybelvers van die dag
Hy het jou bekend gemaak, o mens, wat goed is;en wat vra die Here van jou
anders as om reg te doen en liefde te betrag
en ootmoedig te wandel met jou God?
Willekeurig Bybelvers
Maar die wat op die Here wag, kry nuwe krag;hulle vaar op met vleuels soos die arende;
hulle hardloop en word nie moeg nie,
hulle wandel en word nie mat nie.Volgende vers!Met beeld


























