DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Argief (Februarie 2018)

Woensdag, 28 Februarie 2018

Handelinge 19:4Daarop sê Paulus: Johannes het met die doop van bekering gedoop en aan die volk gesê dat hulle moes glo in die Een wat ná hom kom, dit is in Christus Jesus.

Dinsdag, 27 Februarie 2018

Spreuke 4:26Maak die pad van jou voet gelyk,
en laat al jou weë vas wees.

Maandag, 26 Februarie 2018

Romeine 8:31WAT sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vír ons is, wie kan teen ons wees?

Sondag, 25 Februarie 2018

Johannes 11:40Jesus sê vir haar: Het Ek nie vir jou gesê, as jy glo, sal jy die heerlikheid van God sien nie?

Saterdag, 24 Februarie 2018

Psalm 112:5Gelukkig die man wat hom ontferm en uitleen,
wat sy sake volgens reg besorg.

Vrydag, 23 Februarie 2018

1 Johannes 5:21My kinders, bewaar julleself van die afgode. Amen.

Donderdag, 22 Februarie 2018

Esegiël 36:26En Ek sal julle 'n nuwe hart gee en 'n nuwe gees in jul binneste gee; en Ek sal die hart van klip uit julle vlees wegneem en julle 'n hart van vlees gee.

Woensdag, 21 Februarie 2018

Spreuke 15:16Liewer 'n bietjie in die vrees van die Here,
as 'n groot skat en onrus daarby.

Dinsdag, 20 Februarie 2018

1 Petrus 1:3GESEËND is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat na sy grote barmhartigheid ons die wedergeboorte geskenk het tot 'n lewende hoop deur die opstanding van Jesus Christus uit die dode.

Maandag, 19 Februarie 2018

Esegiël 34:26En Ek sal hulle en die plekke rondom my heuwel tot 'n seën maak en die stortreën laat val op sy tyd; stortreëns van seën sal dit wees.

Sondag, 18 Februarie 2018

Psalm 16:2Ek het tot die Here gesê: U is my Here;
vir my is daar geen goed bo U nie.

Saterdag, 17 Februarie 2018

LAAT julle hart nie ontsteld word nie; glo in God, glo ook in My.

Vrydag, 16 Februarie 2018

Johannes 14:16En Ek sal die Vader bid, en Hy sal julle 'n ander Trooster gee om by julle te bly tot in ewigheid.

Donderdag, 15 Februarie 2018

Die siel wat seën, word versadig;
en hy wat laaf, word self ook gelaaf.

Woensdag, 14 Februarie 2018

1 Korintiërs 13:3En al sou ek al my goed uitdeel, en al sou ek my liggaam oorgee om verbrand te word, en ek het nie die liefde nie, dan sou dit my niks baat nie.

Dinsdag, 13 Februarie 2018

Maar gee aan elkeen wat jou iets vra, en eis jou goed nie terug van hom wat dit neem nie.

Maandag, 12 Februarie 2018

Die Here Here is my sterkte,
en Hy maak my voete soos dié van herte,
en Hy laat my tree op my hoogtes.

Sondag, 11 Februarie 2018

Want die geregtigheid van God word daarin geopenbaar uit geloof tot geloof, soos geskrywe is: Maar die regverdige sal uit die geloof lewe.

Saterdag, 10 Februarie 2018

Matteus 19:18b-19Jy mag nie doodslaan nie, jy mag nie egbreek nie, jy mag nie steel nie, jy mag geen valse getuienis gee nie; eer jou vader en moeder; en: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.

Vrydag, 09 Februarie 2018

Wyk nie regs of links af nie,
hou jou voet ver van boosheid.

Donderdag, 08 Februarie 2018

2 Korintiërs 9:10En mag Hy wat saad verskaf aan die saaier, ook brood verskaf om te eet en julle saad vermeerder en die vrug van julle geregtigheid laat toeneem.

Woensdag, 07 Februarie 2018

Matteus 10:8Maak siekes gesond, reinig melaatses, wek dooies op, dryf duiwels uit. Julle het dit verniet ontvang, verniet moet julle dit gee.

Dinsdag, 06 Februarie 2018

Spreuke 13:12'n Uitgestelde hoop maak die hart siek;
maar 'n wens wat uitkom, is 'n lewensboom.

Maandag, 05 Februarie 2018

Galasiërs 5:13Want julle is tot vryheid geroep, broeders; gebruik net nie julle vryheid as 'n aanleiding vir die vlees nie, maar dien mekaar deur die liefde.

Sondag, 04 Februarie 2018

Levitikus 5:5As hy dan aan een van hierdie dinge skuldig is, moet hy bely waar hy teen gesondig het.

Saterdag, 03 Februarie 2018

Prediker 11:10En weer verdriet uit jou hart, en hou die kwale weg van jou liggaam, want die jeug en die jonkheid is nietigheid.

Vrydag, 02 Februarie 2018

Kwel julle dus nie oor môre nie, want môre sal hom oor sy eie dinge kwel. Elke dag het genoeg aan sy eie kwaad.

Donderdag, 01 Februarie 2018

Jakobus 4:2Julle begeer en julle het nie, julle pleeg moord en is naywerig en julle kan niks verkry nie. Julle veg en maak oorlog, en julle het nie, omdat julle nie bid nie.

Bybelvers van die dag

Wie is dan tog die Erekoning?
Die Here van die leërskare —
Hy is die Erekoning! Sela.

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Daaglikse kennisgewingE-posFacebookAndroid-appOp u webwerf

Willekeurig Bybelvers

En dit is die Here wat voor jou uit trek; Hy sal met jou wees; Hy sal jou nie begewe of verlaat nie; jy mag nie bevrees of verskrik wees nie.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk