Saterdag, 29 Februarie 2020
Die seën van die Here — dit maak ryk,en moeitevolle arbeid voeg daar niks by nie.
Vrydag, 28 Februarie 2020
Donderdag, 27 Februarie 2020
En die vrug van die geregtigheid word gesaai in vrede vir die wat vrede maak.Woensdag, 26 Februarie 2020
Dinsdag, 25 Februarie 2020
Maandag, 24 Februarie 2020
Die Here is die Gees, en waar die Gees van die Here is, daar is vryheid.Sondag, 23 Februarie 2020
WELGELUKSALIG is die manwat nie wandel in die raad van die goddelose
en nie staan op die weg van die sondaars
en nie sit in die kring van die spotters nie.
Saterdag, 22 Februarie 2020
Vrydag, 21 Februarie 2020
En hierdie gebod het ons van Hom dat hy wat God liefhet, ook sy broeder moet liefhê.Donderdag, 20 Februarie 2020
Dinsdag, 18 Februarie 2020
Sondag, 16 Februarie 2020
En hou die gebooie van die Here jou God om in sy weë te wandel en Hom te vrees.Saterdag, 15 Februarie 2020
Vrydag, 14 Februarie 2020
Donderdag, 13 Februarie 2020
Woensdag, 12 Februarie 2020
Maandag, 10 Februarie 2020
En terwyl ons almal met onbedekte gesig soos in 'n spieël die heerlikheid van die Here aanskou, word ons van gedaante verander na dieselfde beeld, van heerlikheid tot heerlikheid, as deur die Here wat die Gees is.Sondag, 09 Februarie 2020
Vrydag, 07 Februarie 2020
Woensdag, 05 Februarie 2020
Dinsdag, 04 Februarie 2020
Maandag, 03 Februarie 2020
Sondag, 02 Februarie 2020
Want die woord van die Here is reg,en al sy werk is met trou.
Saterdag, 01 Februarie 2020
Bybelvers van die dag
Ek het my gehaas, en nie getalm nie,om u gebooie te onderhou.
Willekeurig Bybelvers
Die Here sal jou seën en jou behoed;die Here sal sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees;
die Here sal sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee.Volgende vers!Met beeld


























