Vrydag, 31 Januarie 2020
Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.Donderdag, 30 Januarie 2020
Woensdag, 29 Januarie 2020
Dinsdag, 28 Januarie 2020
Maandag, 27 Januarie 2020
Sondag, 26 Januarie 2020
Saterdag, 25 Januarie 2020
Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle.Vrydag, 24 Januarie 2020
Soos in die water aangesig teenoor aangesig is,so is die hart van die mens teenoor die mens.
Donderdag, 23 Januarie 2020
Woensdag, 22 Januarie 2020
Dinsdag, 21 Januarie 2020
Maandag, 20 Januarie 2020
Sondag, 19 Januarie 2020
Saterdag, 18 Januarie 2020
Vrydag, 17 Januarie 2020
Donderdag, 16 Januarie 2020
Woensdag, 15 Januarie 2020
Ek wil in vrede gaan lê en meteens aan die slaap raak;want U, o Here, alleen laat my in veiligheid woon.
Dinsdag, 14 Januarie 2020
Maandag, 13 Januarie 2020
Sondag, 12 Januarie 2020
Deur God sal ek sy woord prys;ek vertrou op God, ek vrees nie;
wat kan vlees my doen?
Saterdag, 11 Januarie 2020
En Hy is 'n versoening vir ons sondes, en nie alleen vir ons s'n nie, maar ook vir dié van die hele wêreld.Vrydag, 10 Januarie 2020
En vaders, moenie julle kinders vertoorn nie, maar voed hulle op in die tug en vermaning van die Here.Donderdag, 09 Januarie 2020
Woensdag, 08 Januarie 2020
Dinsdag, 07 Januarie 2020
Maandag, 06 Januarie 2020
Sondag, 05 Januarie 2020
Maar die Trooster, die Heilige Gees, wat die Vader in my Naam sal stuur, Hy sal julle alles leer en sal julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het.Donderdag, 02 Januarie 2020
Woensdag, 01 Januarie 2020
Bybelvers van die dag
HOE lieflik is op die berge die voete van homwat die goeie boodskap bring,
wat vrede laat hoor,
wat goeie tyding bring,
wat verlossing uitroep;
wat aan Sion sê: Jou God is Koning!