DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Argief (Julie 2022)

Sondag, 31 Julie 2022

Matteus 19:30Maar baie wat eerste is, sal laaste wees, en wat laaste is, eerste.

Saterdag, 30 Julie 2022

Spreuke 10:2Skatte deur goddeloosheid verwerf, bring geen voordeel nie,
maar geregtigheid red van die dood.

Vrydag, 29 Julie 2022

Matteus 5:14Julle is die lig van die wêreld. 'n Stad wat bo-op 'n berg lê, kan nie weggesteek word nie.

Donderdag, 28 Julie 2022

Galasiërs 5:13Want julle is tot vryheid geroep, broeders; gebruik net nie julle vryheid as 'n aanleiding vir die vlees nie, maar dien mekaar deur die liefde.

Woensdag, 27 Julie 2022

Psalm 25:6-7Dink, Here, aan u barmhartigheid en u goedertierenhede,
want dié is van ewigheid af.
Dink nie aan die sondes van my jonkheid en aan my oortredinge nie;
dink aan my na u goedertierenheid,
om u goedheid ontwil, o Here!

Dinsdag, 26 Julie 2022

Markus 12:30En jy moet die Here jou God liefhê uit jou hele hart en uit jou hele siel en uit jou hele verstand en uit jou hele krag. Dit is die eerste gebod.

Maandag, 25 Julie 2022

2 Korintiërs 3:18En terwyl ons almal met onbedekte gesig soos in 'n spieël die heerlikheid van die Here aanskou, word ons van gedaante verander na dieselfde beeld, van heerlikheid tot heerlikheid, as deur die Here wat die Gees is.

Sondag, 24 Julie 2022

Spreuke 16:9Die hart van die mens dink sy weg uit,
maar die Here rig sy voetstappe.

Saterdag, 23 Julie 2022

Deuteronomium 8:6En hou die gebooie van die Here jou God om in sy weë te wandel en Hom te vrees.

Vrydag, 22 Julie 2022

Matteus 18:15EN as jou broeder teen jou sondig, gaan bestraf hom tussen jou en hom alleen. As hy na jou luister, dan het jy jou broeder gewin.

Donderdag, 21 Julie 2022

Psalm 8:5Wat is die mens dat U aan hom dink,
en die mensekind dat U hom besoek?

Woensdag, 20 Julie 2022

Jeremia 32:17Ag, Here Here, kyk, U het die hemel en die aarde gemaak deur u grote krag en deur u uitgestrekte arm; geen ding is vir U te wonderbaar nie.

Dinsdag, 19 Julie 2022

Johannes 3:16Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.

Maandag, 18 Julie 2022

Spreuke 18:10Die Naam van die Here is 'n sterk toring;
die regverdige hardloop daarin en word beskut.

Sondag, 17 Julie 2022

1 Petrus 4:7En die einde van alle dinge is naby; wees dan ingetoë en nugter, om te kan bid.

Saterdag, 16 Julie 2022

Hebreërs 12:14Jaag die vrede na met almal, en die heiligmaking waarsonder niemand die Here sal sien nie.

Vrydag, 15 Julie 2022

Psalm 33:4Want die woord van die Here is reg,
en al sy werk is met trou.

Donderdag, 14 Julie 2022

1 Korintiërs 1:9God is getrou, deur wie julle geroep is tot die gemeenskap met sy Seun Jesus Christus, onse Here.

Woensdag, 13 Julie 2022

Deuteronomium 31:6Wees sterk en vol moed; wees nie bevrees en word nie verskrik vir hulle nie; want dit is die Here jou God wat saam met jou trek; Hy sal jou nie begewe of verlaat nie.

Dinsdag, 12 Julie 2022

Spreuke 16:8Liewer 'n bietjie met geregtigheid,
as 'n menigte van inkomste met onreg.

Maandag, 11 Julie 2022

Matteus 5:18Want voorwaar Ek sê vir julle, voordat die hemel en die aarde verbygaan, sal nie een jota of een titteltjie van die wet ooit verbygaan totdat alles gebeur het nie.

Sondag, 10 Julie 2022

1 Johannes 4:10Hierin is die liefde: nie dat ons God liefgehad het nie, maar dat Hy ons liefgehad het en sy Seun gestuur het as 'n versoening vir ons sondes.

Saterdag, 09 Julie 2022

Psalm 91:4Hy sal jou dek met sy vlerke,
en onder sy vleuels sal jy skuil;
sy trou is 'n skild en pantser.

Vrydag, 08 Julie 2022

Jeremia 32:27Kyk, Ek is die Here, die God van alle vlees; sou enige ding vir My te wonderbaar wees?

Donderdag, 07 Julie 2022

1 Timoteus 4:8Want die liggaamlike oefening is tot weinig nut, maar die godsaligheid is nuttig vir alles, omdat dit die belofte van die teenwoordige en die toekomende lewe het.

Woensdag, 06 Julie 2022

Jesaja 12:5Psalmsing tot eer van die Here,
want Hy het heerlike dinge gedoen;
laat dit bekend wees op die hele aarde.

Dinsdag, 05 Julie 2022

1 Johannes 2:23Elkeen wat die Seun loën, het ook nie die Vader nie.

Maandag, 04 Julie 2022

Matteus 20:28Net soos die Seun van die mens nie gekom het om gedien te word nie, maar om te dien en sy lewe te gee as 'n losprys vir baie.

Sondag, 03 Julie 2022

Psalm 27:1Die Here is my lig en my heil:
vir wie sou ek vrees?
Die Here is die toevlug van my lewe:
vir wie sou ek vervaard wees?

Saterdag, 02 Julie 2022

1 Johannes 5:13Dit het ek geskrywe aan julle wat glo in die Naam van die Seun van God, sodat julle kan weet dat julle die ewige lewe het en kan glo in die Naam van die Seun van God.

Vrydag, 01 Julie 2022

Deuteronomium 32:4Die Rots — volkome is sy werk;
want al sy weë is strafgerigte;
'n God van trou en sonder onreg;
regverdig en reg is Hy.

Bybelvers van die dag

Mag die Here onse God met ons wees soos Hy met ons vaders gewees het; mag Hy ons nie verlaat en ons nie verwerp nie.

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Daaglikse kennisgewingE-posFacebookAndroid-appOp u webwerf

Willekeurig Bybelvers

En my God sal elke behoefte van julle vervul na sy rykdom in heerlikheid deur Christus Jesus.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk