DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Vers van die Dag

2 Kronieke 30:9b
Want die Here julle God is genadig en barmhartig, en Hy sal die aangesig van julle nie afwend nie as julle jul tot Hom bekeer.

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Daaglikse kennisgewingE-posFacebookAndroid-appOp u webwerf

Willekeurig Bybelvers

Alhoewel die vyeboom nie sal bloei
en aan die wingerdstokke geen vrug sal wees nie,
die drag van die olyfboom sal teleurstel
en die saailande geen voedsel oplewer nie,
die kleinvee uit die kraal verdwyn
en geen beeste in die stalle sal wees nie —
nogtans sal ek jubel in die Here,
ek sal juig in die God van my heil.
Volgende vers!Met beeld

Persoonlike Bybelleesplan

Wou jy nog altyd die Bybel heeltemal lees, maar sukkel jy om tred te hou met ander leesplanne?

Ons persoonlike Bybelleesplan is die oplossing! Vir elke dag van die week kan jy konfigureer hoeveel en uit watter boek van die Bybel jy wil lees. Ontvang 'n herinnering elke dag in jou e-pos.

Sluit aan vir die Bybelvers van die dag en die persoonlike Bybelleesplan op die intekeningbladsy.RegistreerTeken aan