Maandag, 29 Februarie 2016
Sondag, 28 Februarie 2016
Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo.Saterdag, 27 Februarie 2016
Vrydag, 26 Februarie 2016
Maar U, Here, is 'n skild wat my beskut,my eer en die Een wat my hoof ophef.
Donderdag, 25 Februarie 2016
Woensdag, 24 Februarie 2016
Dinsdag, 23 Februarie 2016
Maandag, 22 Februarie 2016
Sondag, 21 Februarie 2016
Saterdag, 20 Februarie 2016
Vrydag, 19 Februarie 2016
Donderdag, 18 Februarie 2016
Woensdag, 17 Februarie 2016
Ek het die Here gesoek, en Hy het my geantwoorden my uit al my vrees gered.
Dinsdag, 16 Februarie 2016
Waak dan, omdat julle nie weet watter uur julle Here kom nie.Maandag, 15 Februarie 2016
Seën die wat julle vervolg, seën en moenie vervloek nie.Sondag, 14 Februarie 2016
Saterdag, 13 Februarie 2016
En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en vrou het Hy hulle geskape.Vrydag, 12 Februarie 2016
Woensdag, 10 Februarie 2016
MAAR ek sê: Wandel deur die Gees, dan sal julle nooit die begeerlikheid van die vlees volbring nie.Dinsdag, 09 Februarie 2016
Maandag, 08 Februarie 2016
Hy wat haat verberg, het valse lippe;en hy wat skindertaal uitstrooi, is 'n dwaas.
Sondag, 07 Februarie 2016
Moenie vrees nie, klein kuddetjie, want julle Vader het 'n welbehae daarin gehad om aan julle die koninkryk te gee.Saterdag, 06 Februarie 2016
Vrydag, 05 Februarie 2016
Vermetelheid gee net getwis af;maar by die wat hulle laat raai, is wysheid.
Donderdag, 04 Februarie 2016
Hierin is die liefde: nie dat ons God liefgehad het nie, maar dat Hy ons liefgehad het en sy Seun gestuur het as 'n versoening vir ons sondes.Woensdag, 03 Februarie 2016
Stry die goeie stryd van die geloof, gryp na die ewige lewe, waartoe jy ook geroep is en die goeie belydenis voor baie getuies afgelê het.Dinsdag, 02 Februarie 2016
Maandag, 01 Februarie 2016
Bybelvers van die dag
Eer jou vader en jou moeder, dat jou dae verleng mag word in die land wat die Here jou God aan jou gee.Willekeurig Bybelvers
U is 'n skuilplek vir my; U bewaar my vir benoudheid;U omring my met vrolike gesange van bevryding. Sela.Volgende vers!Met beeld