Donderdag, 30 April 2020
Elkeen wat bely dat Jesus die Seun van God is — God bly in hom, en hy in God.Woensdag, 29 April 2020
En laat die lieflikheid van die Here onse God oor ons wees,en bevestig die werk van ons hande oor ons,
ja, die werk van ons hande, bevestig dit!
Dinsdag, 28 April 2020
Maandag, 27 April 2020
Sondag, 26 April 2020
Saterdag, 25 April 2020
Vrydag, 24 April 2020
Donderdag, 23 April 2020
Woensdag, 22 April 2020
Dinsdag, 21 April 2020
Sondag, 19 April 2020
LAAT julle hart nie ontsteld word nie; glo in God, glo ook in My.Saterdag, 18 April 2020
Vrydag, 17 April 2020
Moenie sê nie: Hoe kom dit dat die vorige dae beter was as die teenswoordige? want nie uit wysheid vra jy hierna nie.Donderdag, 16 April 2020
Woensdag, 15 April 2020
Dinsdag, 14 April 2020
Maandag, 13 April 2020
Sondag, 12 April 2020
Vrydag, 10 April 2020
Nogtans het Hý óns krankhede op Hom geneem,en óns smarte — dié het Hy gedra;
maar óns het Hom gehou vir een wat geplaag,
deur God geslaan en verdruk was.
Donderdag, 09 April 2020
Woensdag, 08 April 2020
Dinsdag, 07 April 2020
Maandag, 06 April 2020
Sondag, 05 April 2020
Saterdag, 04 April 2020
Vrydag, 03 April 2020
Want waar afguns en selfsug is, daar is wanorde en allerhande gemene dade.Woensdag, 01 April 2020
Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand my stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek ingaan na hom toe en saam met hom maaltyd hou, en hy met My.Bybelvers van die dag
Is dít nie die vas wat Ek verkies nie:dat julle losmaak die bande van goddeloosheid,
dat julle afhaal die stroppe van die juk
en vry laat weggaan die verdruktes
en elke juk stukkend breek?
Willekeurig Bybelvers
Wie geregtigheid en weldadigheid najaag,sal die lewe, geregtigheid en eer vind.Volgende vers!Met beeld




























