Dinsdag, 28 Februarie 2017
Ek daarenteen sal aan U offermet 'n stem van lof;
wat ek beloof het, sal ek betaal.
Die heil behoort aan die Here.
Maandag, 27 Februarie 2017
Sondag, 26 Februarie 2017
Saterdag, 25 Februarie 2017
Vrydag, 24 Februarie 2017
En hy het gesê:Ek het U hartlik lief, Here, my sterkte.
Die Here is my rots en my bergvesting en my redder;
my God, my rots by wie ek skuil;
my skild en die horing van my heil, my rotsvesting.
Donderdag, 23 Februarie 2017

Dinsdag, 21 Februarie 2017
Maandag, 20 Februarie 2017
Niemand het God ooit aanskou nie. As ons mekaar liefhet, bly God in ons en het sy liefde in ons volmaak geword.Sondag, 19 Februarie 2017
Beklee julle dan, as uitverkorenes van God, heiliges en geliefdes, met innerlike ontferming, goedertierenheid, nederigheid, sagmoedigheid, lankmoedigheid.Saterdag, 18 Februarie 2017
Mag Hy u gee na u harten al u voornemens vervul!
Vrydag, 17 Februarie 2017
MAAR ek vermaan julle, broeders, in die Naam van onse Here Jesus Christus, om almal eenstemmig te wees, en dat daar geen skeuringe onder julle moet wees nie, maar dat julle verenig moet wees in dieselfde gesindheid en in dieselfde mening.Donderdag, 16 Februarie 2017
Keer terug, o afkerige, Israel, spreek die Here.Ek sal julle nie donker aankyk nie,
want Ek is goedertieren, spreek die Here;
Ek sal die toorn nie vir ewig behou nie.
Woensdag, 15 Februarie 2017
Kyk, die oog van die Here is op die wat Hom vrees,op die wat op sy goedertierenheid wag.
Dinsdag, 14 Februarie 2017
Maandag, 13 Februarie 2017
Sondag, 12 Februarie 2017
Die regskapenheid van die opregtes is vir hulle 'n leier,maar die valsheid van die ontroues vernietig hulle.
Saterdag, 11 Februarie 2017
Vrydag, 10 Februarie 2017
So, sê Ek vir julle, is daar blydskap voor die engele van God oor een sondaar wat hom bekeer.Donderdag, 09 Februarie 2017
O Here, God van die leërskare, herstel ons;laat u aangesig skyn, sodat ons verlos kan word!
Woensdag, 08 Februarie 2017
Dinsdag, 07 Februarie 2017
Maandag, 06 Februarie 2017
Sondag, 05 Februarie 2017
Die goeie mens bring uit die goeie skat van sy hart te voorskyn wat goed is; en die slegte mens bring uit die slegte skat van sy hart te voorskyn wat sleg is; want uit die oorvloed van die hart spreek sy mond.Vrydag, 03 Februarie 2017
Die goddelose behaal oneerlike wins,maar hy wat geregtigheid saai, 'n betroubare loon.
Donderdag, 02 Februarie 2017
Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee.Bybelvers van die dag
HOE lieflik is op die berge die voete van homwat die goeie boodskap bring,
wat vrede laat hoor,
wat goeie tyding bring,
wat verlossing uitroep;
wat aan Sion sê: Jou God is Koning!
Willekeurig Bybelvers
Die siel wat seën, word versadig;en hy wat laaf, word self ook gelaaf.Volgende vers!Met beeld