Maandag, 31 Julie 2017
En wanneer julle staan en bid, vergeef as julle iets teen iemand het, sodat julle Vader wat in die hemele is, ook julle jul oortredinge mag vergewe.Sondag, 30 Julie 2017
Saterdag, 29 Julie 2017
Want wie is ek tog, en wat is my volk, dat ons in staat sou wees om sulke vrywillige gawes te skenk? Want dit kom alles van U, en uit u hand het ons dit aan U gegee.Vrydag, 28 Julie 2017
Donderdag, 27 Julie 2017
Woensdag, 26 Julie 2017
Dinsdag, 25 Julie 2017
Maandag, 24 Julie 2017
Saterdag, 22 Julie 2017
Vrydag, 21 Julie 2017
Donderdag, 20 Julie 2017
Want julle is almal kinders van God deur die geloof in Christus Jesus; want julle almal wat in Christus gedoop is, het julle met Christus beklee.Woensdag, 19 Julie 2017
Dinsdag, 18 Julie 2017
Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word,want daaruit is die oorspronge van die lewe.
Maandag, 17 Julie 2017
Sondag, 16 Julie 2017
Saterdag, 15 Julie 2017
Vrydag, 14 Julie 2017
Donderdag, 13 Julie 2017
Woensdag, 12 Julie 2017
Dinsdag, 11 Julie 2017
Maandag, 10 Julie 2017
Sondag, 09 Julie 2017
Want Ú het my niere gevorm,my in my moeder se skoot geweef.
Ek loof U, omdat ek so vreeslik wonderbaar is;
wonderbaar is u werke!
En my siel weet dit alte goed.
Saterdag, 08 Julie 2017
Donderdag, 06 Julie 2017
Woensdag, 05 Julie 2017
Dinsdag, 04 Julie 2017
Maandag, 03 Julie 2017
Sondag, 02 Julie 2017
EN neem hom aan wat swak is in die geloof, nie om oor sy gevoelens te oordeel nie.Saterdag, 01 Julie 2017
Bybelvers van die dag
Want kyk, Hy wat die berge formeer en die wind skep en aan die mens sy gedagte bekend maak, wat die dageraad duisternis maak, wat op die hoogtes van die aarde wandel, Here, God van die leërskare, is sy Naam!Willekeurig Bybelvers
Maak my gesond, Here, dan sal ek gesond word;verlos my, dan sal ek verlos word;
want U is my lof.Volgende vers!Met beeld






























